Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 9/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS
  • DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 9/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 September 2012

© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS

22-28 OKTOBER 2012

Hoe hierdie wêreld tot ’n einde sal kom

BLADSY 3 • LIEDERE: 133, 132

29 OKTOBER 2012–4 NOVEMBER 2012

Vrede duisend jaar lank—en langer!

BLADSY 8 • LIEDERE: 55, 134

5-11 NOVEMBER 2012

Leer uit die geduld van Jehovah en Jesus

BLADSY 18 • LIEDERE: 35, 90

12-18 NOVEMBER 2012

“Julle weet nie die dag en ook nie die uur nie”

BLADSY 23 • LIEDERE: 43, 92

19-25 NOVEMBER 2012

Jehovah laat sy vreugdevolle volk bymekaarkom

BLADSY 28 • LIEDERE: 119, 118

DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 3-12

Betekenisvolle gebeure gaan binnekort plaasvind. Hierdie artikels vestig die aandag op tien gebeure wat ons in gedagte moet hou. Vyf hou verband met die vernietiging van Satan se wêreld en vyf met die nuwe wêreld.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 18-22

Ons almal smag na die einde van hierdie goddelose stelsel van dinge wat die weg sal baan vir die voorspelde Paradys. Waarom is geduld belangrik, hetsy jy maande of al jare lank wag? Hierdie artikel sal ons help om die nodige geduld aan te kweek.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 23-27

God se knegte sien almal gretig uit na die einde van hierdie goddelose stelsel. Hierdie artikel sal toon dat ons daarby baat vind om nie te weet op presies watter dag of uur die einde sal kom nie.

STUDIEARTIKEL 5 BLADSYE 28-32

Groot byeenkomste is al lank ’n belangrike kenmerk van rein aanbidding. Hierdie artikel bespreek ’n paar geestelike hoogtepunte van byeenkomste in Bybeltye en moderne tye en vestig die aandag op die voordele wat ons ontvang wanneer ons hierdie byeenkomste bywoon.

OOK IN HIERDIE NOMMER

13 Teokratiese skole—’n Bewys van Jehovah se liefde

VOORBLAD: Broers in die Filippyne probeer alle mense bereik, soos hierdie man op sy motorfiets met ’n sywaentjie in die noordelike deel van Luzon

FILIPPYNE

VERKONDIGERS IN DIE FILIPPYNE

177 635

GEWONE PIONIERS

29 699

GEDOOP GEDURENDE 2011

8 586

TALE WAARIN DAAR VERTAAL WORD

21

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel