Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 8/1 bl. 24-25
  • My Bybellesse

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • My Bybellesse
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Soortgelyke materiaal
  • Les 3
    My Bybellesse
  • Bly na aan God
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Hy het lojaal vir sy God geveg
    Wees moedig en maak God gelukkig
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 8/1 bl. 24-25

My Bybellesse

3 JAAR EN JONGER

Phillip het gehoor sy maatjie is siek.

Toe sê hy: “Ek het ’n idee.

Ek sal vir hom ’n kaartjie gee Dan sal hy weet dat ek hom mis En hoop dat hy gou beter is!”

Betoon goedhartigheid en julle albei sal gelukkig wees! 1 Petrus 3:8

AKTIWITEITE

Laat jou kind wys na die:

Huis

Lessenaar

Phillip

Son

Voël

Boom

Maak melding van ’n vriend wat nie lekker voel nie, en praat met jou kind oor hoe julle albei daardie persoon kan aanmoedig.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel