Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mb les 3
  • Les 3

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Les 3
  • My Bybellesse
  • Soortgelyke materiaal
  • My Bybellesse
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Bly na aan God
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    ‘Sing met vreugde’ vir Jehovah
  • Gereed om te preek
    Sing vir Jehovah—Nuwe liedere
Sien nog
My Bybellesse
mb les 3

Les 3

1 Petrus 3:8

Phillip het gehoor sy maatjie is siek.

Toe sê hy: “Ek het ’n idee.

Ek sal vir hom ’n kaartjie gee.

Dan sal hy weet dat ek hom mis en hoop dat hy gou beter is!”

Doen iets goeds vir iemand en julle albei sal bly wees!

AKTIWITEITE

Lees vir jou kind:

1 Petrus 3:8

Laat jou kind wys na die:

Huis Lessenaar Phillip

Son Voël Boom

Vra jou kind:

Weet jy van iemand wat siek is?

Wat kan ons doen om hom beter te laat voel?

[Prent op bladsy 8]

[Prent op bladsy 8]

[Prent op bladsy 9]

[Prent op bladsy 9]

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel