Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w12 5/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS
  • DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
w12 5/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Mei 2012

© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS

2-8 JULIE 2012

Waardeer jy werklik God se gawe van die huwelik?

BLADSY 3 • LIEDERE: 87, 75

9-15 JULIE 2012

Ons moet ’n positiewe beskouing van ’n gespanne huwelik hê

BLADSY 8 • LIEDERE: 36, 69

16-22 JULIE 2012

Vertrou op Jehovah—Die God van “tye en tydperke”

BLADSY 17 • LIEDERE: 116, 135

23-29 JULIE 2012

Weerkaats jy die heerlikheid van Jehovah?

BLADSY 23 • LIEDERE: 93, 89

DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 3-12

Hierdie artikels verstrek goeie redes om Jehovah se raad oor die huwelik toe te pas. Dit sal ons waardering vir God se gawe van die huwelik vergroot. Dit toon ook waarom dit noodsaaklik is om ’n positiewe beskouing van ’n gespanne huwelik te hê en wys hoe die toepassing van skriftuurlike raad huweliksgeluk kan meebring.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 17-21

Hierdie artikel bespreek opsigte waarin Jehovah die Groot Tydhouer is. Die bespreking sal ons geloof in hom en in sy Woord, die Bybel, versterk. Dit sal ook ons vasbeslotenheid versterk om ons tyd wyslik te gebruik terwyl ons met vertroue op Jehovah se redding wag.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 23-27

Hoewel ons God liefhet, is ons onvolmaak. Ons wil nietemin die heerlikheid van Jehovah weerkaats. Hierdie artikel verduidelik hoe dit moontlik is. Dit toon wat ons moet doen om God na te volg en te behaag (Ef. 5:1). Dit wys ook hoe ons kan aanhou om hom te verheerlik.

OOK IN HIERDIE NOMMER

13 Ek het aangetrokke gevoel tot wyse ouer persone

22 Vrae van lesers

28 “Wees op julle hoede vir die suurdeeg van die Fariseërs”

31 Uit ons argief

VOORBLAD: By ’n vragmotorstilhouplek in Toulouse, Frankryk, getuig ’n pionieregpaar vir vragmotorbestuurders. Meer as 1 800 vragmotors uit verskillende Europese lande ry elke dag deur hierdie stad

FRANKRYK

BEVOLKING

63 787 000

VERKONDIGERS

122 433

TOENAME IN PIONIERS IN DIE AFGELOPE VYF JAAR:

119 persent

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel