Inhoudsopgawe
15 Februarie 2012
© 2012 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania. Alle regte voorbehou.
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS
2-8 APRIL 2012
Volg Jesus se voorbeeld van waaksaamheid
BLADSY 3 • LIEDERE: 108, 74
9-15 APRIL 2012
BLADSY 10 • LIEDERE: 101, 92
16-22 APRIL 2012
Bewaar die positiewe gees van die gemeente
BLADSY 18 • LIEDERE: 20, 75
23-29 APRIL 2012
BLADSY 26 • LIEDERE: 76, 56
Vreugde is moontlik in ’n verdeelde huisgesin
DOEL VAN DIE STUDIEARTIKELS
STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 3-7
Waarom het Jesus sy volgelinge aangespoor om waaksaam te bly? Hierdie artikel bespreek drie maniere waarop Christus gedurende sy lewe op die aarde waaksaam was, en in elke geval ondersoek dit praktiese maniere waarop ons sy voorbeeld kan volg.
STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 10-14
Waarom kan ons baat vind by ’n studie van hoe Jehovah se knegte in Bybeltye moed aan die dag gelê het? Dié vraag sal bespreek word in hierdie artikel wat bedoel is om ons te help om moedig op te tree.
STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 18-22
Elkeen van ons openbaar ’n sekere gees, of oorheersende gesindheid. Hierdie artikel bespreek hoe ons ’n gesonde, positiewe gees in die gemeente kan help bewaar.
STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 26-30
Christene in ’n godsdienstig verdeelde huisgesin kom elke dag voor uitdagings te staan. Hierdie artikel bespreek hoe gelowiges vrede in die gesin kan kweek en toestande kan bevorder wat ongelowige gesinslede kan help om ware aanbidding aan te neem.
OOK IN HIERDIE NOMMER
8 Hulle het God se Woord moedig verkondig!
15 ’n Eienskap wat ons verstand kan vergiftig—Afguns
23 Natan—’n Lojale voorstander van rein aanbidding
VOORBLAD: By ’n spoorwegstasie in Nieu-Delhi, Indië, waar meer as 300 treine daagliks aandoen, getuig broers vir pendelaars en reisigers uit alle dele van die land.
INDIË
BEVOLKING
1 224 614 000
VERKONDIGERS
33 182
TOENAME IN VERKONDIGERS
5 persent