Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 8/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 8/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Augustus 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

26 September–2 Oktober 2011

Hulle het vir die Messias gewag

BLADSY 8

LIEDERE: 116, 30

3-9 Oktober 2011

Hulle het die Messias gevind!

BLADSY 12

LIEDERE: 109, 5

10-16 Oktober 2011

Jehovah—“Die God wat vrede gee”

BLADSY 23

LIEDERE: 39, 76

17-23 Oktober 2011

Streef vrede na

BLADSY 27

LIEDERE: 53, 73

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 8-16

Die Hebreeuse Geskrifte bevat tientalle Messiaanse profesieë. ’n Ondersoek van party daarvan sal jou help om die beloofde Messias te identifiseer. Die inligting in hierdie artikels behoort nuttig te wees in die bediening. Die materiaal sal jou geloof in Jehovah se profetiese woord ook ongetwyfeld versterk.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 23-31

Die eenheid wat Jehovah se Getuies geniet, is uniek, en ons moet dit nooit as vanselfsprekend aanneem nie. Die eerste artikel vestig die aandag op voorbeelde in die Bybel wat ons aanspoor om vredemakers te wees. Die tweede artikel wys vir ons hoe ons vrede kan nastreef.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Die Internet—Maak wyse gebruik van ’n wêreldwye kommunikasiemiddel

6 Idees vir gesinsaanbidding en persoonlike studie

17 Vrae van lesers

18 ’n Geskiedkundige vergadering

22 Vrae van lesers

32 Onthou jy?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel