Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 6/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 6/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Junie 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

1-7 Augustus 2011

Daar is goeie nuus wat almal nodig het

BLADSY 7

LIEDERE: 47, 101

8-14 Augustus 2011

God beveel sy liefde by ons aan

BLADSY 11

LIEDERE: 18, 91

15-21 Augustus 2011

“Hou as herders toesig oor die kudde van God wat onder julle sorg is”

BLADSY 20

LIEDERE: 42, 84

22-28 Augustus 2011

‘Julle moet respek hê vir dié wat hard onder julle werk’

BLADSY 24

LIEDERE: 123, 53

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 7-15

In die boek Romeine het die apostel Paulus verwys na ’n aspek van “die goeie nuus” wat met die sondige mensdom verband hou. Wat is dit, en hoe kan jy baat vind by hierdie aspek van “die goeie nuus”? Hierdie twee artikels sal jou begrip van en dankbaarheid vir Jesus se offerande vergroot, asook vir God se liefde wat daardeur betuig is.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 20-28

Hierdie artikels toon hoe ouer manne hulle waardering kan vergroot vir die voorreg om herders te wees. Maniere waarop die gemeente opregte respek vir die ouer manne kan toon, word ook bespreek.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Moet jongmense gedoop word?

16 Het Abraham werklik kamele besit?

18 ‘Bring die boekrolle, veral die perkamente’

29 ‘Maak jou weg suksesvol’—Hoe?

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel