Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 5/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 5/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Mei 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

27 Junie 2011-3 Julie 2011

Christengesinne—‘Bly wakker’

BLADSY 7

LIEDERE: 69 [91], 57 [175]

4-10 Julie 2011

Christengesinne—‘Hou julle gereed’

BLADSY 11

LIEDERE: 32 [10], 63 [38]

11-17 Julie 2011

Wie is die belangrikste persoon in jou lewe?

BLADSY 16

LIEDERE: 51 [131], 49 [85]

18-24 Julie 2011

‘O die diepte van God se wysheid!’

BLADSY 21

LIEDERE: 95 [136], 116 [111]

25-31 Julie 2011

Volle vertroue in Jehovah wek ’n gevoel van veiligheid

BLADSY 28

LIEDERE: 46 [33], 23 [47]

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 7-15

Die eerste artikel bespreek die verantwoordelikheid wat elke lid van die Christengesin het om geestelik wakker te bly. Die tweede artikel bespreek hoe noodsaaklik ’n eenvoudige oog, geestelike doelwitte en ’n aand vir Gesinsaanbidding vir die hele gesin se geestelike welsyn is.

STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 16-20

Jehovah moet die belangrikste Persoon in die lewe van sy knegte wees. Hierdie artikel vestig die aandag op die lesse wat ons hieroor leer uit wat gebeur het met die eerste vrou, Eva; die getroue man Job; en die volmaakte Seun van God, Jesus Christus.

STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 21-25

In Romeine hoofstuk 11 praat die apostel Paulus van ’n simboliese olyfboom. Wat stel die verskeie kenmerke van hierdie boom voor? Wanneer ons die betekenis daarvan in hierdie artikel bespreek, sal ons nie net meer van Jehovah se voorneme leer nie, maar ons sal ons ook verwonder oor die diepte van sy wysheid.

STUDIEARTIKEL 5 BLADSYE 28-32

Hierdie artikel bespreek Psalm 3 en 4, wat deur koning Dawid gekomponeer is. Hierdie geïnspireerde liedere toon dat ons ’n gevoel van veiligheid kan geniet as ons vir Jehovah se hulp bid en ten volle op hom vertrou. Dit is wat Dawid gedoen het toe hy voor teëspoed, soos die verraad van sy seun Absalom, te staan gekom het.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Skep jy werklik behae in God se Woord?

6 “’n Wonderlike opsiener en ’n dierbare vriend”

26 Volg Christus, die volmaakte Leier

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel