Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2011

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

2-8 Mei 2011

Ontvang God se gees, nie die gees van die wêreld nie

BLADSY 8

LIEDERE: 60 [70], 71 [108]

9-15 Mei 2011

Vertrou op Jehovah terwyl die einde nader kom

BLADSY 12

LIEDERE: 125 [8], 48 [55]

16-22 Mei 2011

Wees gereed!

BLADSY 24

LIEDERE: 54 [144], 135 [2]

23-29 Mei 2011

Bly wakker, soos Jeremia

BLADSY 28

LIEDERE: 65 [42], 43 [174]

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKEL 1 BLADSYE 8-12

Mense om ons weerspieël die gees van die wêreld; is dit vir ons moontlik om anders te wees? Hierdie artikel sal ons help om te sien hoe die wêreld se gees ons kan beïnvloed. Ons sal ook bespreek wat ons uit Jesus se voorbeeld kan leer oor hoe om God se gees te ontvang.

STUDIEARTIKEL 2 BLADSYE 12-16

Wat beteken dit om op Jehovah te vertrou? Uit hierdie artikel sal ons sien dat dit meer beteken as om bloot sy beloftes oor ’n nuwe wêreld te glo. Dit sluit in dat ons sy weë en standaarde heelhartig aanneem terwyl ons die wêreld s’n verwerp.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 24-32

Hierdie artikels sal toon hoe Noag en sy gesin, Moses en Jeremia gereed was om hulle toewysing uit te voer en die vervulling van God se beloftes gesien het. Kyk watter lesse hierdie mense en hulle gesindheid jou kan leer.

OOK IN HIERDIE NOMMER

3 Moenie jouself met valse redenering bedrieg nie

6 Vrae van lesers

17 Jy het rede tot blydskap

20 Moet nooit jou medegelowiges versaak nie

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel