Inhoudsopgawe
15 November 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
27 Desember 2010–2 Januarie 2011
Jongmense—Laat God se Woord julle lei
BLADSY 3
LIEDERE: 37, 57
3-9 Januarie 2011
Jongmense—Weerstaan portuurdruk
BLADSY 7
LIEDERE: 24, 52
10-16 Januarie 2011
Jongmense—Wat sal julle met julle lewe doen?
BLADSY 12
LIEDERE: 95, 89
17-23 Januarie 2011
Jehovah is ons Soewereine Heer!
BLADSY 24
LIEDERE: 23, 91
24-30 Januarie 2011
Ons sal in ons onkreukbaarheid wandel!
BLADSY 28
LIEDERE: 29, 45
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKELS 1-3 BLADSYE 3-16
Hierdie artikels is spesiaal vir jongmense bedoel. Die eerste artikel toon hoe jongmense gerig kan word deur die raad in God se Woord, die Bybel. Die tweede artikel bespreek hoe hulle portuurdruk kan weerstaan. En die derde artikel bespreek watter realistiese doelwitte jongmense vir hulle kan stel.
STUDIEARTIKELS 4, 5 BLADSYE 24-32
Leer hoe jy Jehovah God se soewereiniteit kan ondersteun. Kyk wat dit beteken om ’n handhawer van onkreukbaarheid te wees. Kry ’n oorsig van kenmerke van die regskape man Job se lewe. Hierdie artikels toon hoe jy, soos Job en ander in die verlede, in jou onkreukbaarheid kan wandel en Jehovah as jou Soewereine Heer kan aankleef.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Jehovah luister na die hulpgeroep van die geringe 17
‘Laat ons ’n offer vir Jehovah aanbied’ 20
‘Die dinge wat hy gedoen het, het saam met hom gegaan’ 23