Inhoudsopgawe
15 Julie 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
30 Augustus 2010–5 September 2010
Wat Jehovah se dag sal openbaar
BLADSY 3
LIEDERE: 133 [195], 40 [172]
6-12 September 2010
‘Watter soort mense behoort julle te wees!’
BLADSY 7
LIEDERE: 61 [177], 29 [160]
13-19 September 2010
Doen soveel moontlik in die groot geestelike oeswerk
BLADSY 16
LIEDERE: 103 [32], 102 [181]
20-26 September 2010
“Die gees ondersoek . . . die diep dinge van God”
BLADSY 20
LIEDERE: 71 [108], 117 [54]
Doel van studieartikels
STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 3-11
In sy tweede brief het die apostel Petrus diepe besorgdheid uitgespreek oor Christene wat in die tyd van die einde lewe. Hierdie twee artikels sal ons help om Jehovah se dag goed in gedagte te hou. Ons sal bespreek wat ons moet vermy en wat ons moet doen om voorbereid te wees op Jehovah se groot dag.
STUDIEARTIKEL 3 BLADSYE 16-20
Ons lewe in die tyd van ’n groot geestelike oeswerk. Watter eienskappe het ons nodig om soveel moontlik in die predikingswerk te doen? Hoe kan ons onder moeilike omstandighede ons bes doen? Die artikel sal hierdie vrae bespreek.
STUDIEARTIKEL 4 BLADSYE 20-24
Hierdie artikel bespreek wat ons persoonlik kan doen om ten volle baat te vind by die rol wat God se gees speel om ons te help om sy Woord te verstaan.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
“Moenie bang wees nie. Ek sal jou help” 12
Leer jou kinders om lief te wees vir lees en studie 25
‘Gaan voort om jou toe te lê op onderrigting’ 29
Goeie resultate wanneer geleenthede benut word 32