Inhoudsopgawe
15 Mei 2010
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
28 Junie–4 Julie 2010
Mans, onderwerp julle julle aan Christus se hoofskap?
BLADSY 8
LIEDERE: 5 [205], 123 [101]
5-11 Julie 2010
Vroue, waarom moet julle julle aan hoofskap onderwerp?
BLADSY 12
LIEDERE: 86 [82], 120 [139]
12-18 Julie 2010
Broers—Saai met die oog op die gees en streef voorregte na!
BLADSY 24
LIEDERE: 45 [123], 11 [51]
19-25 Julie 2010
Moenie Jehovah se heilige gees bedroef nie
BLADSY 28
LIEDERE: 71 [108], 26 [138]
Doel van die studieartikels
STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 8-17
Die eerste studieartikel toon hoe belangrik dit vir mans is om onderdanig te wees aan hulle Hoof, die Christus, en hom in hulle handelinge met ander na te volg. Die tweede artikel verduidelik watter beskouing Christenvroue moet hê van die woorde: “Die man is die hoof van die vrou.”
STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 24-32
Vandag is dit vir baie mense nie juis ’n aantreklike gedagte om persoonlike opofferings ten behoewe van ander te maak nie. Die eerste artikel is veral daarop gemik om gedoopte mans te help om na te dink oor hulle beskouing van ’n selfopofferende gees en die verantwoordelikheid om as ’n bedieningskneg of ouer man te dien. Die tweede artikel verduidelik hoe ons dit kan vermy om God se heilige gees te bedroef.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die vroeë Christelike godsdiens en die gode van Rome 3
Waarom moet ons aan bejaardes eer betoon? 6
Bly geestelik sterk terwyl jy vir ’n siek familielid sorg 17
Haran—’n Eertydse miernes van bedrywigheid 20
Hou aan om jou waarnemingsvermoëns te oefen 22