Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w10 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
w10 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2010

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

3-9 Mei 2010

Gedoop in die naam van wie en wat?

BLADSY 10

LIEDERE: 58 [196], 59 [202]

10-16 Mei 2010

Wandel deur gees en leef jou toewyding na

BLADSY 14

LIEDERE: 63 [38], 51 [131]

17-23 Mei 2010

‘Die regverdiges sal so helder soos die son skyn’

BLADSY 19

LIEDERE: 108 [21], 30 [195]

24-30 Mei 2010

Een kudde, een herder

BLADSY 24

LIEDERE: 99 [168], 125 [8]

Doel van die studieartikels

STUDIEARTIKELS 1, 2 BLADSYE 10-18

Hierdie twee artikels sal ons help om te verstaan waarom dit belangrik is om “in die naam van die Vader en van die Seun en van die heilige gees” gedoop te word (Matt. 28:19). Jy sal nuttige gedagtes daarin vind oor hoe jy jou toewyding kan naleef.

STUDIEARTIKELS 3, 4 BLADSYE 19-28

In Jesus se gelykenis van die koring en die onkruid het hy die toekomstige verwikkelinge in verband met “die kinders van die koninkryk” toegelig. Wat stel die koring en die onkruid voor? Hoe word hierdie gelykenis in ons dag vervul? Is hierdie gelykenis net op die gesalfdes van toepassing?

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Bly in God se guns ondanks veranderinge 3

Markus—“Nuttig om diens te verrig” 6

Vrae van lesers 28

Behou “suiwerheid van hart” in hierdie kritieke tye 30

[Foto-erkenning op bladsy 2]

By permission of the Israel Museum, Jerusalem

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel