Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 11/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 11/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 November 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

28 Desember 2009–3 Januarie 2010

Wat sê jou gebede oor jou?

BLADSY 3

LIEDERE: 67 [161], 13 [45]

4-10 Januarie 2010

Verryk jou gebede deur Bybelstudie

BLADSY 7

LIEDERE: 56 [190], 57 [175]

11-17 Januarie 2010

Waardeer jou plek in die gemeente

BLADSY 13

LIEDERE: 53 [213], 48 [55]

18-24 Januarie 2010

Hou aan om in broederliefde toe te neem

BLADSY 20

LIEDERE: 25 [200], 73 [115]

25-31 Januarie 2010

Lê goeie maniere aan die dag as bedienaars van God

BLADSY 24

LIEDERE: 34 [34], 72 [86]

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11

Die eerste van hierdie twee artikels sal jou help om jou gebede tot Jehovah te ontleed. Die tweede sal jou waarskynlik help om maniere te vind waarop jy jou gebede kan verryk, want dit spoor ons aan om die versoeke en lof- en dankbetuigings in die Bybel noukeurig te ondersoek.

Studieartikel 3 BLADSYE 13-17

As Christene het elkeen van ons ’n plek in Jehovah se reëling vir ware aanbidding. Hierdie artikel bespreek verskillende maniere waarop ons kan toon dat ons ons plek in die Christengemeente waardeer.

Studieartikels 4, 5 BLADSYE 20-29

Dit is noodsaaklik vir die eenheid van die gemeente om broederliefde aan die dag te lê. En goeie maniere is ’n groot aanwins in die Christelike bediening. Hierdie artikels toon hoe ons in hierdie twee aspekte van ons lewe kan verbeter.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Vrae van lesers

BLADSY 12

Gee blymoedig uit die hart

BLADSY 18

’n Klein dogtertjie met ’n groot hart

BLADSY 29

Waardeer jou dowe broers en susters!

BLADSY 30

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel