Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 10/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 10/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Oktober 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

30 November 2009–6 Desember 2009

“Gloei van die gees”

BLADSY 3

LIEDERE: 191, 177

7-13 Desember 2009

‘Wees vreedsaam teenoor alle mense’

BLADSY 7

LIEDERE: 159, 206

14-20 Desember 2009

“Julle is my vriende”

BLADSY 13

LIEDERE: 224, 217

21-27 Desember 2009

Behou vriendskappe in ’n liefdelose wêreld

BLADSY 17

LIEDERE: 173, 155

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11

Hierdie artikels ondersoek al die verse van Romeine hoofstuk 12 volgens onderwerp. Ons sal bespreek wat dit beteken om te “gloei van die gees” en om ons liggaam as ’n lewende offerande aan God te bring. Ons sal ook uitvind hoe ons vredemakers by die huis en in die gemeente kan wees en op watter maniere ons die kwaad met die goeie kan oorwin.

Studieartikels 3, 4 BLADSYE 13-21

Wat beteken dit om ’n goeie vriend te wees? Hierdie artikels sal ons help om te sien watter voorbeeld Jesus in dié verband gestel het en hoe die eerste-eeuse Christene sy voorbeeld gevolg het. Dit sal ook verduidelik waarom dit vandag vir ons nuttig is om sterk, opbouende vriendskappe te smee en hoe ons dit kan doen.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Vrae van lesers

BLADSY 12

Hoe drie streekbyeenkomste my lewe gevorm het

BLADSY 22

Is jy ‘gewortel en gegrond op die fondament’?

BLADSY 26

Gesinsaanbidding—Noodsaaklik vir oorlewing!

BLADSY 29

Het jy tyd opsygesit vir Bybelstudie?

BLADSY 32

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel