Inhoudsopgawe
15 Augustus 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
28 September 2009–4 Oktober 2009
Die ewige lewe op aarde—’n Godgegewe hoop
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 76, 222
5-11 Oktober 2009
Die ewige lewe op aarde—’n Christelike hoop?
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 187, 15
12-18 Oktober 2009
Die ewige lewe op aarde—’n Herontdekte hoop
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 4, 220
19-25 Oktober 2009
BLADSY 18
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 114, 85
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1-3 BLADSYE 3-16
Die skriftuurlike grondslag vir die hoop op die ewige lewe op aarde word in hierdie artikels uiteengesit. Dit sal jou geloof versterk in hierdie hoop wat ware Christene van die Christendom onderskei. Sulke geloof sal jou ’n vreugdevolle uitkyk gee en jou met moed vervul om van jou hoop te praat.
Studieartikel 4 BLADSYE 18-22
Hierdie artikel bespreek drie maniere waarop ons ons in God se liefde kan hou (Jud. 21). Ons kan dit doen (1) deur vir diegene lief te wees vir wie Jehovah lief is, (2) deur respek vir gesag te toon en (3) deur daarna te streef om rein in Jehovah se oë te bly.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
BLADSY 16
BLADSY 23
‘Jehovah het sy aangesig teenoor hulle laat skyn’
BLADSY 24
Vermy afleidings in hierdie “dag van goeie nuus”
BLADSY 28
Het jy voorheen gedien? Kan jy weer dien?
BLADSY 30