Inhoudsopgawe
15 Junie 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
3-9 Augustus 2009
Wees ywerig vir Jehovah se huis!
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 31, 118
10-16 Augustus 2009
Wees “ywerig vir goeie werke”!
BLADSY 11
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 30, 181
17-23 Augustus 2009
Praat die waarheid met jou naaste
BLADSY 16
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 192, 170
24-30 Augustus 2009
Die getroue bestuurder en sy Bestuursliggaam
BLADSY 20
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 51, 114
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 7-15
Vier konings van Juda was uitsonderlik in hulle ywerige ondersteuning van ware aanbidding. Watter lesse in verband met ywer in Jehovah se diens kan ons by hulle leer? Jy sal hierdie twee artikels boeiend sowel as leersaam vind.
Studieartikel 3 BLADSYE 16-20
In ons daaglikse lewe kom ons voor baie situasies te staan waarin dit moontlik eenvoudiger, geriefliker of selfs goedhartiger lyk om iets te sê wat nie waar is nie of om dinge op ’n misleidende wyse te stel. Waarom moet ware Christene enige versoeking om dit te doen, weerstaan? Wat sal jou in dié verband help?
Studieartikel 4 BLADSYE 20-24
God se volk het groot agting vir die “getroue en verstandige slaaf”-klas. Maar watter verband is daar tussen hierdie groep as ’n geheel en die Bestuursliggaam? Wat toon die Skrif oor hoe Jehovah vandag aan ons geestelike voedsel voorsien? En hoe moet ons diegene beskou wat van die Gedenkmaalembleme gebruik? Hierdie artikel werp lig op dié sake.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
BLADSY 3
Hoe om vreugde te vind in die gawe om ongetroud te bly
BLADSY 25
BLADSY 28
BLADSY 32