Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w09 5/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
w09 5/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Mei 2009

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

6-12 Julie 2009

Beur voort tot volwassenheid—“Die groot dag van Jehovah is naby”

BLADSY 9

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 123, 174

13-19 Julie 2009

Jongmense—Maak julle vooruitgang duidelik

BLADSY 13

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 42, 56

20-26 Julie 2009

Die engele—“Geeste vir openbare diens”

BLADSY 21

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 6, 5

27 Julie 2009–2 Augustus 2009

Waarom moet ons “die Christus” volg?

BLADSY 28

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 121, 134

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 9-17

Die eerste studieartikel beklemtoon waarom Christelike volwassenheid noodsaaklik is en hoe dit verkry kan word. Die tweede artikel verduidelik hoe jong Christene unieke uitdagings waarvoor hulle in hulle strewe na geestelike volwassenheid te staan kom, met welslae die hoof kan bied.

Studieartikel 3 BLADSYE 21-25

Deur die Skrif te ondersoek, kan ons uitvind hoe die engele hulle rol as “geeste vir openbare diens” vervul. Hierdie artikel toon wat hulle doen om hedendaagse Christene te help. Dit bespreek ook wat ons by die regverdige engele kan leer.

Studieartikel 4 BLADSYE 28-32

Jesus Christus het sy toehoorders genooi om hom voortdurend te volg. Hierdie artikel bespreek vyf redes waarom ons die begeerte moet hê om “die Christus” te volg en moet aanhou om dit in voller mate te doen.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

“’n Tyd om te swyg”

BLADSY 3

Waar moet jy wees wanneer die einde kom?

BLADSY 6

Vrae van lesers

BLADSY 18

Mans, volg Christus se liefde na!

BLADSY 19

Ittai—’n Voorbeeld van lojaliteit

BLADSY 26

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel