Inhoudsopgawe
15 April 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
1-7 Junie 2009
Job het Jehovah se naam hooggehou
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 197, 41
8-14 Junie 2009
Jou onkreukbaarheid maak Jehovah se hart bly
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 160, 138
15-21 Junie 2009
Jehovah se wysheid word in die skepping gesien
BLADSY 15
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 79, 84
22-28 Junie 2009
BLADSY 24
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 205, 150
29 Junie 2009–5 Julie 2009
Waardeer Jesus—die Grotere Dawid en die Grotere Salomo
BLADSY 28
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 168, 209
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11
Hierdie artikels bespreek waarom Jehovah Satan toegelaat het om Job aan ’n reeks beproewinge te onderwerp asook wat Job gehelp het om sy onkreukbaarheid te handhaaf. Dit verduidelik ook hoe ons, soos Job, getrou kan bly en so Jehovah se hart kan bly maak.
Studieartikel 3 BLADSYE 15-19
Jehovah se skeppingswerke openbaar verskillende aspekte van sy persoonlikheid. Deur sy skeppingswerke te ondersoek, kan ons waardevolle lesse leer. In hierdie artikel sal ons na vier voorbeelde van Jehovah se skeppingswerke kyk en bespreek watter lesse ons daaruit kan leer.
Studieartikels 4, 5 BLADSYE 24-32
Bybelverslae van die lewe van sekere getroue manne wat voor Jesus gelewe het, toon dat daar opvallende ooreenkomste tussen hierdie manne en Jesus is. In hierdie twee artikels sal ons na Moses, Dawid en Salomo kyk en uitvind hoe die verslae van hulle lewens ons waardering vir Jesus se rol in God se voorneme vergroot.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Vrae van lesers—Is daar enige hoop op ’n opstanding vir ’n baba wat in die baarmoeder sterf?
BLADSY 12
BLADSY 14
Kan jy dien waar meer Koninkryksverkondigers nodig is?
BLADSY 20