Inhoudsopgawe
15 Februarie 2009
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
6-12 April 2009
Hoe Jesus se woorde geluk bevorder
BLADSY 6
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 57, 36
13-19 April 2009
Laat Jesus se woorde jou gesindheid beïnvloed
BLADSY 10
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 106, 132
20-26 April 2009
Beïnvloed Jesus se woorde jou gebede?
BLADSY 15
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 88, 161
27 April 2009–3 Mei 2009
BLADSY 24
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 213, 53
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1-3 BLADSYE 6-19
Toe Jesus klaar was met sy “woorde” in die Bergpredikasie, “was die uitwerking dat die skare verstom was oor die manier waarop hy geleer het” (Matt. 7:28). Vind uit waarom dit die geval was en hoe sy woorde tot jou geluk kan bydra en jou gesindheid en gebede kan beïnvloed.
Studieartikel 4 BLADSYE 24-28
“Die getroue en verstandige slaaf” is “oor al [Christus se] besittings” aangestel (Matt. 24:45-47). Hierdie artikel toon waarom ons die slaaf moet vertrou en hoe ons hierdie vertroue kan openbaar.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Openbaring—II
BLADSY 3
Moet jy aandring op jou persoonlike voorkeure?
BLADSY 19
Sendelinge word aangespoor om soos Jeremia te wees
BLADSY 22
Christelike begrafnisse—waardig, beskeie en aanneemlik vir God
BLADSY 29