Inhoudsopgawe
15 November 2008
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
5-11 Januarie 2009
Help diegene wat van die kudde afdwaal
BLADSY 8
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 47, 101
12-18 Januarie 2009
Help hulle om sonder versuim terug te keer!
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 116, 184
19-25 Januarie 2009
Behou ’n skriftuurlike beskouing van gesondheidsorg
BLADSY 23
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 44, 182
26 Januarie 2009–1 Februarie 2009
“Staan die Duiwel teë”, soos Jesus gedoen het
BLADSY 27
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 174, 191
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 8-16
Vind uit hoe ouer manne en ander verkondigers medegelowiges kan help wat van die kudde van God afgedwaal het. Hierdie artikels verduidelik wat jy kan doen om onbedrywige Christene te help. Let ook op watter ontvangs diegene wat terugkeer, kan verwag.
Studieartikel 3 BLADSYE 23-27
’n Redelike mate van besorgdheid oor ons gesondheid is natuurlik. Jehovah se Getuies aanvaar dus mediese hulp en ander vorme van behandeling. “Gesonde verstand” is egter noodsaaklik (Tit. 2:12). Bowenal moet ons na ons geestelike gesondheid omsien en ons verhouding met God versterk.
Studieartikel 4 BLADSYE 27-31
Vind uit hoe Jesus Christus ’n voorbeeld daarin gestel het om die Duiwel teë te staan. Hierdie artikel toon waarom God vertroue in sy Seun gehad het. Dit wys hoe Jesus Satan met welslae teëgestaan het en toon hoe ons dieselfde kan doen.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Watter soort persoon wil jy wees?
BLADSY 3
Dien God met ‘een hart en siel’
BLADSY 6
‘Streef die dinge na wat vrede bevorder’
BLADSY 17
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die briewe van Jakobus en van Petrus
BLADSY 20
“Die lied van die see”—’n Manuskrip wat ’n gaping oorbrug
BLADSY 32