Inhoudsopgawe
15 Julie 2008
Studie-uitgawe
STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
1-7 September 2008
Die huis-tot-huis-bediening—Waarom nou belangrik?
BLADSY 3
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 32, 162
8-14 September 2008
Bied die uitdagings van die huis-tot-huis-bediening die hoof
BLADSY 7
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 53, 92
15-21 September 2008
Dit is “God wat dit laat groei”!
BLADSY 12
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 133, 211
22-28 September 2008
Jy weet nie waar dit sukses sal behaal nie!
BLADSY 17
LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 148, 192
Doel van die studieartikels
Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11
Jehovah se Getuies is regoor die aarde bekend vir hulle huis-tot-huis-bediening. Hierdie reeks wat uit twee dele bestaan, bespreek waarom ons hierdie vorm van die evangelisasiewerk op so ’n groot skaal gebruik en hoe ons die uitdagings van die predikingswerk van deur tot deur die hoof bied.
Studieartikels 3, 4 BLADSYE 12-21
Hierdie artikels bevat ’n geloofversterkende bespreking van vyf van Jesus se illustrasies. Van die verduidelikings is ’n aanpassing van ons vorige begrip. Die artikels verdiep ons waardering vir die krag van God se gees, terwyl ons leer hoe die vyf illustrasies dui op verskillende maniere waarop die Koninkrykspredikingswerk tot vermeerdering lei.
OOK IN HIERDIE NOMMER:
Ons was nie bang nie—Jehovah was met ons
BLADSY 22
Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die briewe aan die Korintiërs
BLADSY 26
Wees redelik in jou verwagtinge en wees vreugdevol
BLADSY 29