Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 6/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 6/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Junie 2008

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

4-10 Augustus 2008

Dinge waarvoor ons moet vlug

BLADSY 7

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 139, 146

11-17 Augustus 2008

Eienskappe wat ons moet nastreef

BLADSY 11

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 42, 54

18-24 Augustus 2008

Aanvaar Jehovah se gesag

BLADSY 18

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 47, 2

25-31 Augustus 2008

Behou “die liefde wat jy eers gehad het”

BLADSY 22

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 201, 132

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 7-15

Ons kan seker wees dat God ons liefhet. Een aanduiding hiervan is dat hy vier dinge identifiseer waarvoor Christene moet vlug. Wat is dit, en hoe kan ons daarvoor vlug? Die Bybel identifiseer ook sewe dinge wat ons moet nastreef. Wat is dit, en hoe kan ons dit nastreef?

Studieartikel 3 BLADSYE 18-22

’n Onafhanklike gees is iets algemeens in die wêreld. Hoe kan ons dus ’n gepaste beskouing van gesag, veral Jehovah se gesag, aankweek? Hierdie artikel sal ons help om te sien hoe ons dit kan doen en hoe ons kan waak teen die onafhanklike gees wat Satan bevorder.

Studieartikel 4 BLADSYE 22-26

Hierdie studieartikel sal ons help om te ontleed waarom ons die waarheid aanvaar het en Jehovah liefgekry het. Dit bied wenke oor hoe ’n mens jou eerste liefde vir Jehovah en die waarheid opnuut kan aanwakker as hierdie liefde deur die jare heen verflou het.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Sterk ondanks swakhede

BLADSY 3

Is jy gereed om jou geloof te verdedig?

BLADSY 16

Het Jesus ’n helse vuur bedoel?

BLADSY 27

Vrae van lesers

BLADSY 28

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die brief aan die Romeine

BLADSY 29

’n Vindingryke oplossing

BLADSY 32

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel