Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 4/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 4/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 April 2008

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

26 Mei 2008–1 Junie 2008

Verwerp “waardelose dinge”

BLADSY 3

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 48, 20

2-8 Junie 2008

Soek God se leiding in alles

BLADSY 7

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 131, 225

9-15 Junie 2008

Jongmense, dink nou aan julle Grootse Skepper

BLADSY 12

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 157, 183

16-22 Junie 2008

Die huwelik en ouerskap in hierdie tyd van die einde

BLADSY 16

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 24, 164

23-29 Junie 2008

Wat maak die lewe die moeite werd?

BLADSY 21

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 214, 67

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11

Hierdie twee studieartikels help ons om “waardelose dinge” te identifiseer, dinge wat ons van ons diens aan Jehovah kan aflei. Dit vestig die aandag op gevare wat ons maklik kan verstrik, en dit gee ons baie redes om Jehovah se leiding in alles te soek.

Studieartikels 3, 4 BLADSYE 12-20

Die eerste van hierdie twee studieartikels wys vir jongmense hoe die Bybel hulle kan help wanneer hulle besluite moet neem wat die res van hulle lewe sal raak. Die tweede artikel gee hulle goeie skriftuurlike leiding oor wat om in gedagte te hou wanneer hulle dit oorweeg om te trou of ’n gesin te begin.

Studieartikel 5 BLADSYE 21-5

Die laaste studieartikel bevat ’n gedagteprikkelende bespreking van die boek Prediker. Dit vestig die aandag op die dinge wat werklik belangrik is in die lewe en stel dit teenoor die dinge wat in hierdie wêreld bevorder word.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Afgesonderd maar nie vergete nie

BLADSY 25

Onthou jy?

BLADSY 29

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Johannes

BLADSY 30

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel