Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w08 3/15 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Onderhofies
  • STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:
  • Doel van die studieartikels
  • OOK IN HIERDIE NOMMER:
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
w08 3/15 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

15 Maart 2008

Studie-uitgawe

STUDIEARTIKELS VIR DIE WEKE VAN:

21-27 April 2008

Wees toegewend, wees gebalanseerd

BLADSY 3

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 8, 177

28 April 2008–4 Mei 2008

Put vreugde uit jou huwelik

BLADSY 7

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 117, 89

5-11 Mei 2008

Jehovah hoor ons hulpgeroep

BLADSY 12

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 58, 135

12-18 Mei 2008

“Wie is wys en verstandig onder julle?”

BLADSY 21

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 106, 51

19-25 Mei 2008

Beskou jy ander soos Jehovah hulle beskou?

BLADSY 25

LIEDERE WAT GESING MOET WORD: 127, 213

Doel van die studieartikels

Studieartikels 1, 2 BLADSYE 3-11

In teenstelling met die beskouing en gesindhede van baie mense is daar goeie redes waarom Christene daaraan moet werk om toegewend te wees. Wat is hierdie redes? En hoe kan jy in jou huwelik toegewend wees?

Studieartikel 3 BLADSYE 12-16

Waarom kan ons seker wees dat Jehovah ons hulpgeroep hoor en oor ons besorg is? Hierdie artikel beantwoord daardie vraag en toon hoe ons die krag kan hê om beproewinge te verduur.

Studieartikels 4, 5 BLADSYE 21-29

Hierdie twee artikels sal ons help om die regte beskouing van ander aan te kweek en die algemene tendens te vermy om veroordelend te wees. En ons sal die onderskeid sien tussen iemand wat waarlik wys is en iemand wat nie wys is nie.

OOK IN HIERDIE NOMMER:

Ons verkondig goeie nuus hoog in die Andes

BLADSY 16

’n Baie belangrike afspraak

BLADSY 19

Jehovah se Woord is lewend—glanspunte uit die boek Lukas

BLADSY 30

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel