Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w02 12/15 bl. 31
  • Saakregister vir Die Wagtoring 2002

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir Die Wagtoring 2002
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
w02 12/15 bl. 31

Saakregister vir Die Wagtoring 2002

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aan wie lojaal? 8/15

Altaar aan naamlose god, 7/15

Balseming, 3/15

Broers wat verskillende gesindhede ontwikkel het (Kain en Abel), 1/15

Bure, 9/1

Bygelowe, 8/1

“Dit gaan dalk ’n bietjie seer wees”, 3/1

Dood, 6/1

Doop van Clovis, 3/1

“Drie wyse manne”, 12/15

Eertydse wêreld vernietig (Vloed), 3/1

Geloof en rede verenigbaar? 4/1

Goddelike beginsels kan jou tot voordeel strek, 2/15

Godsdiens—Hoe gefinansier? 12/1

Goeie leierskap, 3/15

“Heiliges”, 9/15

Helse vuur, 7/15

“Huilende” boom en sy “trane”, 1/15

Iets van groter waarde as die skatte van Egipte (Moses), 6/15

Ikone, 7/1

Joga, 8/1

Josua, 12/1

Kerk en Staat in Bisantium, 2/15

Leer by die ooievaar, 8/1

Les uit die Romeinse geskiedenis (gladiatorgevegte), 6/15

Liggaamsgebreke gaan tot ’n einde kom, 5/1

Mensdom se probleme, 6/15

Mites oor die dood, 6/1

Moenie jou laat bedrieg nie, 7/1

Moet jy sorgeloos wees? 10/1

Nikodemus, 2/1

Plekke van aanbidding nodig? 11/15

Safan en sy familie, 12/15

Sal alle mense ooit gelyk wees? 1/1

Satan—Mite of werklikheid? 10/15

Stad op ’n berg, 2/1

Tertullianus, 5/15

Vertroosting in ’n wêreld vol probleme, 10/1

Vertrou op ’n God wat werklik bestaan, 1/15

‘Voortreflike vrou’ (Rut), 6/15

Waar kan sekuriteit gevind word? 4/15

Waldense, 3/15

Wie moet die skuld kry—Jy of jou gene? 6/1

BYBEL

Geestelike mylpaal (Nuwe Wêreld-vertaling in Afrikaans) 2/1

Hendrik VIII en die Bybel, 1/1

Septuagint, 9/15

Stryd om, in moderne Grieks, 11/15

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Denkvermoë, 8/15

Eensaamheid, 3/15

Empatie, 4/15

Geneentheid in gesin, 12/15

God verwelkom al die nasies, 4/1

Grootmaak van kinders in ’n vreemde land, 10/15

Hoe moet ons beproewinge beskou? 9/1

“Hou as herders toesig oor die kudde van God”, 11/15

Jaloesie, 10/15

Laat dae voor Jehovah tel, 11/15

Lof, 11/1

“Oefen jou” vir die wedloop, 10/1

Onderrigting doeltreffend? 7/1

Onkreukbaarheid lei regskapenes (Spr 11), 5/15

Onkreukbaarheid, 8/15

Ouer manne—Lei ander op, 1/1

“Redding behoort aan Jehovah” (patriotiese seremonies), 9/15

Reinheid, 2/1

Saai regverdigheid, maai liefderyke goedhartigheid (Spr 11), 7/15

Saam vergader, 11/15

Skuilplek teen die wind, 2/15

‘Vergewe mekaar vryelik’, 9/1

‘Verkondiging van die woord’ bring verkwikking, 1/15

Versterk jou hande, 12/1

Vertroulike sake, 6/15

Vra verskoning, 11/1

Waak teen hoogmoed, 2/15

Wandel in Jehovah se paaie, 7/1

Ywerige inspanning—Wanneer seën Jehovah dit? 8/1

JEHOVAH

Tetragrammaton in Septuagint, 6/1

Vertrou op Jehovah—Wat werklik bestaan, 1/15

Wie is God? 5/15

JEHOVAH SE GETUIES

2001-Jaarvergadering, 4/1

Aan die kaptein se tafel (R. G. Smith), 12/1

Balkan (Nuwe Wêreld-vertaling), 10/15

Filippynse berge, 4/15

Gileadgraduerings, 6/15, 12/15

Hedendaagse martelare (Swede), 2/1

Hoe ’n seun sy pa gehelp het, 5/1

Hulle leer lees (Salomon-eilande), 8/15

Internasionale byeenkomste in 2003, 7/1

Jongmense verkwikkend, 9/15

Jongmense wat die waarheid liefhet, 10/1

Koninkryksaal ontvang medalje (Finland), 10/1

Koninkryksale—oop vir almal, 11/1

‘Laat ons aan almal goed doen’, 7/15

“Onderrigters van God se woord”-streekbyeenkomste, 1/15

Ondersteuners van ware aanbidding (bydraes), 11/1

‘Ons liefde het inniger geword’ (Japan, vulkaan), 3/1

Op hulle eie manier wys (kinders se bydraes), 2/1

Pastore wat Russell se werke hooggeag het, 4/15

Pogings wat hoë sedelike standaarde bevorder (Mosambiek), 11/15

Skoon gewete—Teen watter koste? 2/15

Uitbreiding nodig weens vermeerdering (Koninkryksale), 5/15

Vergaderinge, 3/15

Voortreflike werke verheerlik God (Italië), 1/15

“Waarom ek julle geld teruggebring het”, 8/15

JESUS CHRISTUS

Jesus se geboorte, 12/15

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

2/1, 4/1, 6/1, 8/1, 10/1, 11/1

LEWENSVERHALE

Beloon vir godvrugtige toegewydheid (W. Aihinoria), 6/1

Bevoorreg om aan naoorlogse uitbreiding deel te neem (F. Hoffmann), 10/1

Ek dien met ’n selfopofferende gees (D. Rendell), 3/1

“Ek sou niks verander nie!” (G. Allen), 9/1

Jehovah het “krag wat bo die normale is”, voorsien (H. Marks), 1/1

Ons het in ons toewysing volhard (H. Bruder), 11/1

Ons het liefde vir Jehovah by ons kinders ingeskerp (W. Matzen), 5/1

Oud en versadig van jare (M. Smith), 8/1

Sendingtoewysing word ons tuiste (D. Waldron), 12/1

Versterk deur wêreldwye broederskap (T. Kangale), 7/1

STUDIEARTIKELS

Aangespoor deur “die luisterryke dinge van God”, 8/1

Alle ware Christene is evangeliedienaars, 1/1

As ’n volk gereinig vir goeie werke, 6/1

Bewys liefderyke goedhartigheid aan dié wat dit nodig het, 5/15

Christene aanbid met gees en waarheid, 7/15

Christene het mekaar nodig, 11/15

Christus lei sy gemeente, 3/15

“Ek het vir julle die voorbeeld gestel”, 8/15

Gaan voort om skouer aan skouer te dien, 11/15

Geniet persoonlike studie van God se Woord, 12/1

God se wette strek ons tot voordeel, 4/15

Goddelike lig verdryf duisternis! 3/1

“Handhaaf goeie gedrag onder die nasies”, 11/1

Het jy “die gees van die waarheid” ontvang? 2/1

Hoe kosbaar is die waarheid vir jou? 3/1

Hoe om “’n doring in die vlees” te verduur, 2/15

Hoe ons by Jehovah se liefderyke goedhartigheid baat vind, 5/15

Hou aan om goedheid aan die dag te lê, 1/15

Hou aan om Jehovah met ’n standvastige hart te dien, 4/1

Hou aan om te beoefen wat julle geleer het, 9/15

Hulle het dorings in die vlees verduur, 2/15

Hulle hou aan om in die waarheid te wandel, 7/15

“Hy sal nader aan julle kom”, 12/15

Is Christus se leierskap vir jou ’n werklikheid? 3/15

Is jy onder diegene vir wie God lief is? 2/1

Jehovah haat verraderlikheid, 5/1

Jehovah se heerlikheid skyn oor sy volk, 7/1

Jehovah seën en beskerm dié wat gehoorsaam is, 10/1

Jehovah sorg vir jou, 10/15

Jehovah versier sy volk met lig, 7/1

Jehovah—die voortreflikste voorbeeld van goedheid, 1/15

“Kom nader aan God”, 12/15

Kweek gehoorsaamheid aan namate die einde nader kom, 10/1

Laat Goddelike beginsels jou lei, 4/15

Leer jouself en ander Christelike sedelikheid, 6/15

Nakoming van Goddelike vereistes verheerlik Jehovah, 5/1

Neutrale Christene in die laaste dae, 11/1

“Nog nooit het ’n ander mens so gepraat nie”, 9/1

Onderwerp jou lojaal aan God se gesag, 8/1

Persoonlike studie wat ons toerus as onderrigters, 12/1

Seëninge van die goeie nuus, 1/1

‘Skenk meer as die gewone aandag’, 9/15

Skep behae in Jehovah se regverdigheid, 6/1

“Sonder ’n illustrasie het hy nie met hulle gepraat nie”, 9/1

“Staan die Duiwel teë”, 10/15

Ten volle toegerus as onderrigters van God se Woord, 2/15

Voeg godvrugtige toegewydheid by jou volharding, 7/15

Volg die Groot Onderrigter na, 9/1

Volg die koning se voorbeeld, 6/15

‘Volg my voortdurend’, 8/15

Waarom moet jy gedoop word? 4/1

Wie sal die dag van Jehovah oorleef? 5/1

VRAE VAN LESERS

Begrafnis as iemand selfmoord gepleeg het? 6/15

Gebed sonder om “in Jesus se naam” te sê, 4/15

Geloftes aan God altyd bindend? 11/15

Het Abel geweet dat diereoffer nodig was? 8/1

Hoeveel seuns Isai gehad het (1Sa 16:10, 11; 1Kr 2:13-15), 9/15

Huwelik tussen familielede, 2/1

Jehovah se geregtigheid deur barmhartigheid getemper? 3/1

Koninkryksaal—Gebou van ander godsdiensgroep koop? 10/15

Lucifer (Jes 14:12, KJ), 9/15

Maria se onvolmaaktheid aan Jesus oorgedra? 3/15

Onderdompeling selfs met baie swak gesondheid of ernstige gebrek? 6/1

Ontsaglike hoeveelheid mense tydens finale toets mislei? (Op 20:8), 12/1

Opleiding van kinders in verdeelde huis, 8/15

Raadsaam om begrafnis of troue in kerk by te woon? 5/15

Verkeerd om klein bedrae te verwed? 11/1

Voorhof waar “groot menigte” dien (Op 7:15), 5/1

Wanneer moet Christenvrou hoofbedekking dra? 7/15

Wat beteken “tot bloedens toe weerstand gebied”? (Heb 12:4), 2/15

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel