Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w01 12/15 bl. 31
  • Saakregister Vir Die Wagtoring 2001

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister Vir Die Wagtoring 2001
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIEARTIKELS
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
w01 12/15 bl. 31

Saakregister Vir Die Wagtoring 2001

Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Beskerming in wêreld vol gevare, 2/1

Beter wêreld skep? 10/15

Bloedlose chirurgie, 3/1

Bome wat toets van die tyd deurstaan, 7/1

Duiwel, 9/1

Duursamer as goud, 8/1

“Ek beroep my op Caesar!” 12/15

Gebalanseerde beskouing van geld, 6/15

Geestelike paradys, 3/1

Geluk, 3/1

“Genesing vir jou naeltjie”, 2/1

Goeie nuus van Koninkryk, 4/1

Grondslag vir jou opvattings, 8/1

Gulde Reël is prakties, 12/1

Hasmoneërs, 6/15

Henog het met God gewandel, 9/15

Hoe jeug suksesvol kan wees, 8/15

“In u lig sien ons die lig”, 12/1

Jy kan ware geloof hê, 10/1

Kan enigiets mense verenig? 9/15

Kerkvaders—Voorstanders van waarheid? 4/15

‘Kyk! Die groot skare!’ 5/15

Leer by palmboom, 10/1

Letsels van oorlog, 1/1

Lewe ná die dood? 7/15

Lyding, 5/15

Noag se geloof veroordeel wêreld, 11/15

Onsterflike gees? 7/15

‘Oogsalf om in oë te smeer’, 12/15

Origines—Hoe leringe die Kerk geraak het, 7/15

Paulus organiseer noodlenigingsprogram, 3/15

Skitiërs, 11/15

Spiritisme, 5/1

Stryd teen armoede—Verlore? 2/15

Vernietigers van bome, 11/1

“Verskuilde openbare gesondheidsgevaar” (Internetpornografie), 4/15

Wat het werklik waarde? 9/15

Wees dankbaar, gelukkig, 9/1

Wie se standaarde kan jy vertrou? 6/1

BYBEL

Bybel as ’n enkele boek, 5/1

Cyrillus en Metodius—vertalers, 3/1

Dooie See-rolle, 2/15

Nuwe Wêreld-vertaling word waardeer, 11/15

Verstaan die Bybel, 7/1

Waarom bestudeer, 7/1

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Belydenis, 6/1

Beskerm gewete, 11/1

Bied negatiewe gevoelens die hoof, 4/15

Bied ontmoediging die hoof! 2/1

‘Deur wysheid word dae baie’ (Spr 9), 5/15

Gehoorsaamheid—belangrike les as kind, 4/1

‘Gelukkig die mens wat wysheid gevind het’ (Spr 8), 3/15

“Hardloop só”, 1/1

Hoe reageer jy op huigelary? 11/15

Hulp aan weduwees, 5/1

Is jy werklik verdraagsaam? 7/15

‘Koop geleë tyd uit’, 5/1

Kweek deugsaamheid aan, 1/15

Lojaliteit, 10/1

Mag van die gewoonte, 8/1

Neem goeie besluite, 9/1

Oorkom struikelblokke wat vooruitgang belemmer, 8/1

‘Seën van Jehovah maak ryk’, 11/1

‘Seëninge is op regverdige’ (Spr 10), 7/15

Sien om na wese en weduwees, 6/15

Twyfelgedagtes, 7/1

Vermy ’n geestelike hartaanval, 12/1

Versterk vertroue in Jehovah, 6/1

Voel jy dat ander jou misverstaan? 4/1

Voorsien wat julle kinders nodig het! 12/15

Wandel op ‘pad van regskapenheid’ (Spr 10), 9/15

Welslae ten spyte van agtergrond, 4/15

JEHOVAH

‘Seën van, maak ryk’, 11/1

Versterk vertroue in, 6/1

JEHOVAH SE GETUIES

2000-Jaarvergadering, 1/15

‘Bedank Getuies vir godsdiensvryheid’, 5/15

Beste loopbaan vir jou? (Betheldiens), 3/15

Bestuursliggaam en wetlike korporasie, 1/15

Brilmaker saai saadjie (die Oekraïne, Israel), 2/1

“Daders van God se woord”-streekbyeenkomste, 1/15

“Dag van godsdiensverdraagsaamheid” (skool in Pole), 11/1

Frankryk, 8/15, 9/1

Gileadgraduerings, 6/15, 12/15

Hulle gee vir mekaar om (oorlogsvlugtelinge), 4/15

Hulle seëvier oor Nazi-vervolging, 3/15

Hulp vir jongmense, 7/15

Kenia, 2/15

Lewegewende water in Andes, 10/15

“Meesterlike projek” (Fotodrama), 1/15

Nie alleen toe geloof getoets is nie (bloed), 4/15

Ons doen ons bes! (sendelinge), 10/15

Oorwinning in Grondwetlike Hof (Duitsland), 8/15

Sertifikaat van Voortreflikheid (Kongo [Kinshasa]), 8/15

“Sien jou in God se Koninkryk” (F. Drozg), 11/15

Streekbyeenkomste—vreugdevolle broederskap, 9/15

Vroeër wolwe—Nou skape! 9/1

JESUS CHRISTUS

Die ware Jesus, 12/15

Jesus red—Hoe? 11/15

Opstanding, 3/15

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

2/1, 4/1, 5/1, 6/1, 8/1, 10/1, 12/1

LEWENSVERHALE

Dankbaar vir kosbare herinneringe! (D. Caine), 8/1

Ek dien met my hele siel ondanks beproewinge (R. Lozano), 1/1

Ek dien waar ek nodig is (J. Berry), 2/1

Hy het “tot die einde toe volhard” (L. Swingle), 7/1

“Jehovah was nog altyd baie goed vir my!” (K. Klein), 5/1

Lewe vol verrassings (E. & H. Beveridge), 10/1

Lig skyn in die Midde-Ooste (N. Salem), 9/1

Onderskraag deur Jehovah (F. Lee), 3/1

Ons aanvaar Jehovah se uitnodigings (M. Zanardi), 12/1

Ons het Jehovah op die proef gestel (P. Scribner), 7/1

Ons was ’n span (M. Barry), 4/1

Ryk lewe in Jehovah se diens (R. Kurzen), 11/1

Volharding in Jehovah se weg (L. Valentino), 5/1

Vreugdevol en dankbaar ondanks verlies (N. Porter), 6/1

STUDIEARTIKELS

Aanskou die Een wat wonderlike dinge doen! 4/15

Abraham—’n voorbeeld van geloof, 8/15

“As God vir ons is, wie sal teen ons wees?” 6/1

Bedink die gees en bly lewe! 3/15

Behou jou vreugde in Jehovah se diens, 5/1

‘Beklee julle met lankmoedigheid’, 11/1

Bewaak jou hart, 10/15

Beweeg vooruit na finale oorwinning! 6/1

Bly standvastig asof jy die Onsigbare sien! 6/15

Deel in die vreugde wat dit verskaf om te gee! 7/1

“Die woord van Jehovah het bly groei”, 4/1

Diegene wat in die lig wandel, is vreugdevol, 3/1

Gee ag op God se wonderlike werke, 4/15

Goddelike leiding om ’n huweliksmaat te kies, 5/15

Het jy die waarheid jou eie gemaak? 2/1

Hoe kan julle ’n “verlore” seun help? 10/1

Hoe om ’n geestelike sterk gesin te bou, 5/15

Hoe om menslike swakheid te oorwin, 3/15

Hoe verreikend is jou liefde? 1/1

Hou tred met Jehovah se organisasie, 1/15

Jehovah is ’n lankmoedige God, 11/1

Jehovah is ons toevlug, 11/15

Jehovah se herstelde volk loof hom wêreldwyd, 2/15

Jehovah se oordeelsdag is naby! 2/15

Jehovah se seën maak ons ryk, 9/15

Jehovah toon ons hoe om ons dae te tel, 11/15

Kan jy “onderskei wat reg sowel as verkeerd is”? 8/1

Laat jou vooruitgang duidelik wees, 8/1

Leef jy jou toewyding na? 2/1

“Leer by my”, 12/15

Loof Jehovah vir sy groot dade! 5/15

Moenie ophou om te doen wat voortreflik is nie, 8/15

Moenie vergeetagtige hoorders word nie, 6/15

Neig jou hart om Jehovah te vrees, 12/1

Ons moet geloof hê soos dié van Abraham! 8/15

Opsieners en bedieningsknegte word teokraties aangestel, 1/15

Redding vir diegene wat die lig kies, 3/1

Sal Jehovah se seën jou inhaal? 9/15

Soek Jehovah voor die dag van sy toorn, 2/15

‘Soek vrede en streef dit na’, 9/1

Verbly jou in die kennis van Jehovah, 7/1

Verkry ’n hart waarin Jehovah behae het, 10/15

Verligting van spanning—praktiese hulp, 12/15

Volg Jehovah na wanneer julle julle kinders oplei, 10/1

Volhard in die oeswerk! 7/15

Vrede van die Christus in ons harte heers? 9/1

Vrees Jehovah en onderhou sy gebooie, 12/1

Ware Christelike geloof seëvier! 4/1

Wees vreugdevol saam met die gelukkige God, 5/1

Wees vreugdevolle oeswerkers! 7/15

Wie sal ons skei van God se liefde? 10/15

Word opgebou deur liefde, 1/1

VRAE VAN LESERS

Abrahamitiese verbond—Ur of Haran? 11/1

Alle dinge “vir” Jesus geskep? (Kol 1:16), 9/1

Bid vir uitgesette persone? (Jer 7:16), 12/1

Christenvrou en die viering van godsdienstige vakansiedae, 12/15

Draaghoute van verbondsark (1Kn 8:8), 10/15

Gaan in Jehovah se rus in (Heb 4:9-11), 10/1

“Hemele” (2Pe 3:13) en “hemel” (Op 21:1), 6/15

Hoe het die slang gekommunikeer? 11/15

Hoe lank het Job gely? 8/15

Kopiëring van rekenaarsagteware, 2/15

“Onwettige afgoderye” (1Pe 4:3), 7/15

Waar was Daniël gedurende toets voor die goue beeld? (Da 3), 8/1

Waarom aan ouer manne bely? 6/1

Wanneer is “Heilige der Heilige” gesalf? (Da 9:24), 5/15

Wat dit beteken om “met gees” te aanbid (Joh 4:24), 9/15

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel