Saakregister vir Die Wagtoring 2000
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
“Aanvallige steenbokkie”, 10/1
Antiogië (Sirië), 7/15
Bybel se sedes prakties? 11/1
Cyrillus Lukaris—’n Man wat die Bybel waardeer het, 2/15
Die mens—Net ’n hoër diersoort? 2/15
“Ek sal rondom u altaar gaan”, 5/1
Geloof kan jou lewe verander, 1/1
Glo jy in wat jy nie kan sien nie? 6/15
God verhoor wel gebede, 3/1
Goeie nuus vir almal, 2/15
Heksery, 4/1
Help dit om te bid? 11/15
Hiernamaals, 10/1
Hoe God se gees vandag werksaam is, 4/1
Hoe jy vriende kan maak, 12/1
Hoe om gemoedsrus te vind, 7/1
Innerlike skoonheid, 11/15
Is godsdienseenheid in sig? 12/1
Josia, 9/15
Kersgebruike—Is dit Christelik? 12/15
Leer by die eerste mensepaar, 11/15
Lewe kan sinvoller wees, 7/15
Moet jy dit glo? 12/1
Moet jy ondersoek instel na ander godsdienste? 10/15
Olyfboom, 5/15
Ontdekkings by Jisreël, 3/1
“Poolse Broeders”, 1/1
Sal mense mekaar ooit ophou haat? 8/15
Siniese mense, 7/15
Slaan ag op die waarskuwing! 2/15
Sleutel tot sukses, 2/1
“Tye van die herstel” is op hande! 9/1
Vervolger sien ’n groot lig (Paulus), 1/15
Volmaakte lewe nie ’n droom nie! 6/15
Voorbeeldige man het teregwysing aanvaar (Job), 3/15
Waar ’n mens goeie raad kan kry, 6/1
Waarom perfeksionisme oorkom? 6/15
Weet jy hoe om te wag? 9/1
Wêreld sonder wanhoop, 9/15
Wêreldvrede—Hoe? 11/1
Werk in die “saailand”—voor die oes, 10/15
Werk korrupsie teë, 5/1
BYBEL
Evangelies—Geskiedenis of mite? 5/15
Geheime kode? 4/1
Net ’n goeie boek? 12/1
Uitsonderlike jaar wat verspreiding betref, 1/15
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
Behou jou goeie naam (Spr 6), 9/15
Berei jou hart om Jehovah te soek, 3/1
Beskeidenheid bevorder vrede, 3/15
Beveel jou aan by ander, 4/15
“Bewaak jou hart” (Spr 4), 5/15
Bly kuis in onsedelike wêreld (Spr 5), 7/15
Bou ’n intieme verhouding met Jehovah op (Spr 3), 1/15
Christenherders, ‘verruim julle hart’! 7/1
Dien God met gewillige gees, 11/15
Goeie voorbeelde—Vind baat daarby, 7/1
Het jy God se beskouing van gewelddadige mense? 4/15
Hoe beskou jy jouself? 1/15
Hoe hanteer jy verskille? 8/15
Hoe om nader aan God te kom, 10/15
Is jy ’n “volgroeide” Christen? 8/15
Is jy verstandig? 10/1
Laat Jehovah se krag jou vertroos, 4/15
Maak heilige gees jou persoonlike helper, 10/15
Moeder se wyse raad (Spr 31), 2/1
Musiek wat God behaag, 6/1
‘Onderhou gebooie, bly lewe’ (Spr 7), 11/15
Ons het Jehovah se organisasie nodig, 1/1
Redelike verwagtinge, 8/1
Respek vir gesag, 8/1
Vreugdevolle troues wat Jehovah vereer, 5/1
Waaraan meet jy sukses? 11/1
Waarom dien jy God? 12/15
Waarom het hulle nie kinders nie? 8/1
Waarom selfopofferend wees? 9/15
Wat is ’n Christen? 6/1
JEHOVAH
Groter as ons hart, 5/1
Sal hy ten goede aan jou dink? 2/1
Verhoor wel gebede, 3/1
JEHOVAH SE GETUIES
Altiplano in Peru, 11/15
Chiapas-hooglande (Mexiko), 12/15
Die boek Daniël word verduidelik! (Daniël se profesie-boek), 1/15
Gileadgraduerings, 6/15, 12/15
“God se profetiese woord”-streekbyeenkomste, 1/15
Indië, 5/15
Italië, 1/15
Klein mensies met groot harte, 2/15
Koninkryk word op Fidji aangekondig, 9/15
Lang soektog beloon (Denemarke), 9/1
Na die Pasifiese eilande—Om te werk! 8/15
Nazi-onderdrukking (Nederland), 4/1
Nuwe lede van Bestuursliggaam, 1/1
Oorvloedige vrygewigheid bring vreugde mee (bydraes), 11/1
Robinson Crusoe-eiland, 6/15
Senegal, 3/15
Taiwan, 7/15
Tuvalu, 12/15
Vissers van mense in Egeïese See, 4/15
“Voorbeeld van eenheid”, 10/15
JESUS CHRISTUS
Hoe Jesus Christus ons kan help, 3/15
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
2/1, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 8/1, 9/1, 12/1
LEWENSVERHALE
Ek het wapens gebou, maar nou red ek lewens (I. Ismailidis), 8/1
Ek hou my lewe eenvoudig om Jehovah te dien (C. Moyer), 3/1
“Gee ons geloof wat nie sal kwyn”! (H. Müller), 11/1
Gehelp om skaamheid te oorkom (R. Ulrich), 6/1
Geseën met ’n spesiale erfenis (C. Allen), 10/1
Jehovah beloon altyd sy lojale knegte (V. Duncombe), 9/1
Jehovah is my toevlug en sterkte (M. Filteau), 2/1
‘Julle weet nie wat julle lewe môre sal wees nie’ (H. Jennings), 12/1
Ligdraer vir baie nasies (G. Young), 7/1
Ons dank Jehovah—Deur voltydse diens! (S. Reynolds), 5/1
Ons het van ons jeug af aan ons Skepper gedink (D. Hibshman), 1/1
STUDIEARTIKELS
Alles sal nuut gemaak word—Soos voorspel is, 4/15
“Begeerlike dinge” vul Jehovah se huis, 1/15
Bly streng by die Goddelike leer, 5/1
Bybellees—nuttig en aangenaam, 10/1
“Die kleine” het “duisend” geword, 1/1
Die saad van Koninkrykswaarheid word gesaai, 7/1
‘Die uur het gekom!’ 9/15
Dié wat teen God veg, sal nie oorwin nie! 4/1
Dit maak Christene gelukkig om te dien, 11/15
Eer diegene met gesag oor julle, 6/15
Gee ag op God se profetiese woord, 4/1
Gee ag op God se profetiese woord vir ons dag, 5/15
God se beskouing van sedelike reinheid, 11/1
God se Koninkryk—die aarde se nuwe heerskappy, 10/15
Help ander om te wandel op ’n wyse wat Jehovah waardig is, 12/15
Het jy “die denke van Christus”? 2/15
Hoe Jehovah ons lei, 3/15
Hoe om “die denke van Christus” te leer ken, 2/15
Hoeveel tyd het die goddeloses nog oor? 2/1
Hoor wat die gees sê, 5/1
‘Hou aan waak’, 1/15
Hou jou “hoop op redding” helder voor oë! 6/1
Is jy baie lief vir Jehovah se herinneringe? 12/1
Jehovah gee die vermoeide krag, 12/1
Jehovah sal nie talm nie, 2/1
Jehovah—sterk in krag, 3/1
Juig in die God van ons heil, 2/1
‘Julle almal is broers’, 6/15
Jy kán sedelik rein bly, 11/1
Koop die tyd uit om te lees en te studeer, 10/1
Lofofferandes wat Jehovah behaag, 8/15
Nuwe wêreld—Sal jy daar wees? 4/15
Offerandes wat God behaag het, 8/15
‘O God, stuur u lig’, 3/15
Ons dien saam met die wag, 1/1
Ons kosbare erfenis—Wat beteken dit vir jou? 9/1
Opstandingshoop het krag, 7/15
Opstandingshoop is wis en seker! 7/15
‘Red jouself en dié wat na jou luister’, 6/1
Staan in volkomenheid met vaste oortuiging, 12/15
Stel geloof in God se profetiese woord! 5/15
Studie—lonend en genotvol, 10/1
‘Sy uur het nog nie gekom nie’, 9/15
Toon ’n wagtende houding! 9/1
Verkondig die goeie nuus met gretigheid, 7/1
Vermetelheid lei tot oneer, 8/1
‘Vra na Jehovah en sy sterkte’, 3/1
Wat God se Koninkryk gaan doen, 10/15
Weerspieël die geestesgesindheid van Christus, 9/1
Wie is vandag God se bedienaars? 11/15
Word jy soos Jesus tot optrede beweeg? 2/15
“Wysheid is by die beskeidenes”, 8/1
VRAE VAN LESERS
Egskeiding teëstaan, 12/15
Het dit Jehovah behaag om Christus te verbrysel? (Jes 53:10), 8/15
Jou eie bloed, 10/15
Mediese produkte uit bloed verkry, 6/15
Wie het daaroor gekla dat Jesus met olie gesalf is? 4/15
Wie se gramskap? (Ro 12:19), 3/15