Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w97 3/15 bl. 32
  • Miljoene gaan wat van jou?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Miljoene gaan wat van jou?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
w97 3/15 bl. 32

Miljoene gaan wat van jou?

Waarheen gaan hulle? Na die jaarlikse viering van die dood van Jesus Christus. In 1996 was daar wêreldwyd altesaam 12 921 933 wat dit bygewoon het.

Waarom gaan mense? As gevolg van wat die dood van Jesus vir die mensdom beteken. Dit beteken verligting van siekte, lyding en die dood. Selfs afgestorwe dierbares sal tot lewe op ’n herstelde Paradysaarde opgewek word.

Hoe kan die dood van Jesus Christus sulke seëninge meebring? Jy word genooi om uit te vind. Jehovah se Getuies wil graag hê dat jy saam met hulle vir hierdie belangrike gebeurtenis moet vergader.

Jy kan dit by die Koninkryksaal naaste aan jou bywoon. Hierdie jaar is die datum Sondag, 23 Maart, ná sononder. Vind by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat dit gehou gaan word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel