Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w93 4/1 bl. 32
  • Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1993
w93 4/1 bl. 32

Die belangrikste gebeurtenis in die geskiedenis

Hoe so? Dié gebeurtenis was die dood van Jesus Christus.

Dit het God se soewereiniteit geregverdig en bewys dat ’n mens volmaakte onkreukbaarheid teenoor God kan handhaaf. Dit het vir die mensdom die vooruitsig op ewige lewe onder paradystoestande moontlik gemaak. Jesus self het die aand voordat hy gesterf het ’n herdenking van sy dood ingestel.

Dit was ’n eenvoudige seremonie. Gedurende die seremonie het Jesus vir sy dissipels gesê: “Doen dit tot my gedagtenis” (Lukas 22:19, 20). Sal jy dit doen? Jehovah se Getuies nooi jou om hierdie allerbelangrikste gebeurtenis in die geskiedenis saam met hulle te herdenk. Hierdie jaar is die datum Dinsdag, 6 April, na sononder.

Vind asseblief by ’n Koninkryksaal naby jou uit wat die presiese tyd en plek is. Geen kollekte sal opgeneem word nie en besoekers word genooi om na ’n leersame toespraak te luister en die eenvoudige verrigtinge waar te neem.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel