Sal jy ’n besoek verwelkom?
Jy kan selfs in hierdie probleemgeteisterde wêreld geluk vind deur juiste Bybelkennis van God, sy Koninkryk en sy wonderlike voorneme met die mensdom op te doen. As jy graag meer inligting wil hê of as jy wil hê dat iemand jou moet besoek om ’n gratis tuisbybelstudie met jou te hou, skryf gerus aan Wagtoring, Privaatsak X2067, Krugersdorp, 1740 of aan die gepaste adres op bladsy 2.