Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w92 3/15 bl. 32
  • Jy word hartlik genooi

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jy word hartlik genooi
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1992
w92 3/15 bl. 32

Jy word hartlik genooi

Die dood van die mens Jesus Christus meer as 1 900 jaar gelede was ’n uiters belangrike gebeurtenis in die geskiedenis. Sy dood het dit vir ons almal moontlik gemaak om die ewige lewe onder Paradystoestande te verkry. Tydens ’n eenvoudige seremonie het Jesus wyn en ongesuurde brood as simbole van sy liefdevolle menseoffer gebruik. Toe het hy sy dissipels die opdrag gegee: “Doen dit tot my gedagtenis” (Lukas 22:19). Gaan jy dit herdenk?

Jehovah se Getuies nooi jou hartlik om saam met hulle hierdie Gedenkmaal te hou. Dit sal ná sononder wees op die dag wat ooreenstem met 14 Nisan op die Bybel se maankalender. Jy kan dit by die Koninkryksaal naaste aan jou bywoon. Vind by Jehovah se Getuies in jou omgewing uit presies hoe laat en waar dit daar gehou gaan word. Die datum vir die Gedenkmaal vir 1992 is Vrydag, 17 April.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel