Sal jy ’n besoek verwelkom?
Jy kan selfs in hierdie wêreld vol beroeringe geluk verkry deur juiste Bybelkennis van God, sy Koninkryk en sy wonderlike voorneme met die mensdom op te doen. As jy graag meer inligting wil hê of as jy wil hê dat iemand jou moet besoek om ’n gratis tuisbybelstudie met jou te hou, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak 2067, Krugersdorp, 1740, of aan die gepaste adres op bladsy 2.