Sal jy ’n besoek verwelkom?
Selfs in hierdie wêreld vol probleme kan jy geluk vind deur juiste Bybelkennis van God, sy Koninkryk en sy wonderlike voorneme vir die mensdom op te doen. As jy graag meer inligting wil ontvang of wil hê dat iemand jou moet besoek en ’n gratis tuisbybelstudie met jou moet hou, kan jy gerus skryf aan Wagtoring, Privaatsak 2067, Krugersdorp, 1740, of aan die gepaste adres op bladsy 2.