Sal jy ’n besoek verwelkom?
Jy kan selfs in hierdie wêreld vol probleme vreugde put uit juiste Bybelkennis van God, sy Koninkryk en sy wonderlike voorneme vir die mensdom. As jy graag meer inligting wil hê of wil hê dat iemand jou moet besoek om ’n gratis tuisbybelstudie met jou te hou, skryf gerus aan Wagtoring, Privaatsak 2067, Krugersdorp, 1740, of aan die gepaste adres op bladsy 2.