Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w90 12/15 bl. 31
  • Saakregister vir Die Wagtoring 1990

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Saakregister vir Die Wagtoring 1990
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Onderhofies
  • ALLERLEI
  • BYBEL
  • CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
  • INSIG IN DIE NUUS
  • JEHOVAH
  • JEHOVAH SE GETUIES
  • JESUS CHRISTUS
  • JESUS SE LEWE EN BEDIENING
  • KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
  • LEWENSVERHALE
  • STUDIE-ARTIKELS
  • TONELE UIT DIE BELOOFDE LAND
  • VRAE VAN LESERS
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
w90 12/15 bl. 31

Saakregister vir Die Wagtoring 1990

met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn

ALLERLEI

Aardwye veiligheid—Hoe? 6/15

Armageddon—Wanneer? 5/15

Armes bekostig om eerlik te wees? 11/15

‘Baie liggame van die heiliges het opgestaan’, 9/1

Betlehem en Kersfees, 12/15

Bewyse van Salomo se heerlikheid, 6/15

Binnekort—’n Wêreld sonder pyn! 7/15

‘Daarna ook aan haar man gegee’, 6/15

Derde millennium—Verwagtinge verwesenlik? 6/1

“Die vrou Isebel”, 4/1

“Gelukkig is die vredeliewendes”, 8/1

Geluk—Waar te vinde? 3/1

Glorieryke millennium ophande, 6/1

Goeie nuus vir die hele mensdom! 1/1

Hedendaagse “rowerspelonk”, 12/15

Hoe die menslike natuur verander kan word, 11/1

“In ’n triomftog”, 11/15

Jehovah ken ons goed! 1/15

Jong knegte in Bybelse tye, 8/1

Jongmense wat God dien, 8/1

Jy kan vreugde vind in ’n wêreld vol depressie! 3/1

Konstantyn se bekering—Tot wat? 1/15

Kry die volle waarheid! 9/15

Lewe die siel na die dood voort? 9/1

Masada, 10/15

Miljoene wat nou dood is, sal weer lewe, 5/1

Moabitiese steen, 4/15

Moses met horings—’n eienaardige kunsvoorstelling, 3/15

Oorheers die noodlot jou lewe? 8/15

Rykdom wat meer werd is as goud! 9/15

Slag by Jerigo—Mite of feit? 7/15

Soeke na veiligheid, 6/15

‘Soek welgevallige woorde, regte woorde’, 12/15

‘Teen kennis—wat valslik so genoem word’ (Irenaeus), 7/15

Tyd vir ’n nuwe wêreld, 10/1

Verderf van die aarde, 7/1

Wat die spreuk beteken, 9/15

Wat is die kans op vrede? 4/1

Watter God aanbid jy? 12/1

Watter God moet jy aanbid? 12/1

Wen die stryd teen depressie, 3/1

Wêreldvrede—Wat sal dit werklik beteken? 4/15

Wêreld sonder hebsug, 2/15

Wie sal die mensdom na vrede lei? 4/1

Wie se gebede word verhoor? 1/15

BYBEL

Codex Bezae, 2/15

Die oorspronklikes werklik nodig? 7/15

Kan jy die Bybel glo? 2/1

Washingtonse Kodeks, 5/1

Johannes (Evangelie), 3/15

Handelinge, 5/15, 6/1, 6/15

Romeine, 8/1

1 Korinthiërs, 9/15

2 Korinthiërs, 9/15

Galasiërs, 11/15

Efesiërs, 11/15

Filippense, 11/15

Kolossense, 11/15

CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE

Baat vind by onverdiende goedheid? 2/15

Beheers jou gees! 9/15

“Bid vir mekaar”, 11/15

Bly wandel in die waarheid, 9/1

Dink aan jou Skepper in jou jeug, 5/15

Eerlikheid duur die langste, 3/1

‘Gaan voort om reggestel te word’, 11/1

Help terneergedruktes vreugde herwin, 3/15

Moenie jou huweliksmaat afskeep nie! 8/15

“Staan vas”—Moenie struikel nie, 4/15

Stiptheid en jy, 6/15

Vereer Jehovah met jou rykdom, 7/1

Verkwik jou familielede, 2/15

Volg jy instruksies? 10/1

Waarom geregtigheid najaag? 10/15

INSIG IN DIE NUUS

2/15, 3/15, 5/15, 6/15, 7/15, 9/15, 10/15, 11/15, 12/15

JEHOVAH

Belangrikheid van God se naam—Jehovah, 2/15

Waarom het Jehovah sy naam geopenbaar? 2/15

JEHOVAH SE GETUIES

Babilon se val bekendgemaak in Japan, 3/1

Diensjaarrapport, 1/1

Getuieniswerk in sakegebiede op die Japannese manier, 2/1

Gileadgraduerings, 6/1, 12/15

God se werk op God se manier gedoen in Nigerië, 8/15

Godvrugtige toegewydheid—nuttig vir alle dinge (Pole), 1/15

Hoe Jehovah sy werk seën, 12/1

Malta se gasvryheid bring seëninge mee, 7/15

“Ons het nou ons eie Koninkryksaal”, 5/1

Oorvloedige oes bring vreugde in Taiwan, 11/15

Sierra Leone—kosbaarste “diamante”, 3/15

“Staan vas as een kudde” in Tsjaad, 10/15

Verstandige stap voor onheil, 7/15

Vervolging duur voort in Burundi, 1/1

“Vissers van mense” in Belize, 4/15

Waarom Réunion so baie Koninkryksale het, 9/15

Ware Christelike godsdiens verbeter lewenswyse in Swede, 5/15

Wêreldwye prediking van die goeie nuus, 1/1

JESUS CHRISTUS

Wat beteken Jesus se dood vir jou? 3/15

JESUS SE LEWE EN BEDIENING

(Artikels verskyn in elke nommer.)

KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG

1/1, 2/15, 3/1, 4/1, 5/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 12/1

LEWENSVERHALE

Agt kinders in die tug van Jehovah grootgemaak (O. Menezes), 8/1

Ek dien die allergrootste kunstenaar, 4/1

Ek het die groei in Suider-Afrika gesien (R. A. McLuckie), 2/1

‘Ek het met vleuels soos die arende opgevaar’ (I. Berg), 4/1

Ek het my swakhede te bowe gekom (T. Addison), 5/1

Ek verheug my oor die oes in Indië (F. E. Skinner), 1/1

Jehovah het my krag gegee (E. Okoka), 12/1

Jehovah het my vasberadenheid geseën (R. Wuttke), 10/1

Jehovah se seën het my ryk gemaak (E. Meynberg), 7/1

My diens aan Jehovah in gunstige en in moeilike tye (H. Bentley), 6/1

Vertroue in Jehovah bring geluk mee (J. H. Nathan), 9/1

STUDIE-ARTIKELS

Beoefen geloof wat tot die ewige lewe lei, 5/1

Christen se beskouing van die hoër owerhede, 11/1

‘Die getroue dienskneg’ en sy Bestuursliggaam, 3/15

“Die grootste hiervan is die liefde”, 11/15

“Die wettelose mens” word aan die kaak gestel, 2/1

“Die wettelose mens” word geïdentifiseer, 2/1

“Die woord van God is lewend en kragtig”, 4/1

Gee die hedendaagse Bestuursliggaam jou samewerking, 3/15

‘Gelukkig is diegene wat volhard het’, 1/1

Gelukkige jongmense in Jehovah se diens, 8/1

Geregtigheid nie deur mondelinge oorleweringe nie, 10/1

God se oordeel teen “die wettelose mens”, 2/1

God se Woord is die waarheid, 4/1

Heilige geheim ontvou hom, 1/15

Hoe kan ons onselfsugtig op God se liefde reageer? 12/1

Hoe ons gedurende die Gedenkmaaltyd kan ‘onderskei wat ons is’, 2/15

Hou aan om die Koninkryk en God se geregtigheid te soek, 10/1

Hulle het onselfsugtig op God se liefde gereageer, 12/1

Is jy bekwaam om te dien? 9/1

Jehovah is ons heerser! 6/1

Jehovah se volk word in die geloof versterk, 6/15

Jehovah se woord kry die oorhand! 6/15

Jehovah verdien ewige lof, 9/15

Jou beskouing van die siel raak jou lewe, 5/1

Komende slot van “die boek van die oorloë van Jehovah”, 7/1

“Laat elkeen wat dit hoor, sê: ‘Kom!’” 12/15

“Leer ons bid”, 5/15

Leer wat die heilige geheim van godvrugtige toegewydheid is, 1/15

Lojaliteit—Tot watter prys? 8/15

Loof Jehovah se heilige naam! 9/15

Moedig mekaar aan namate die dag nader kom, 12/15

‘Nie skaam oor die goeie nuus nie’, 1/1

Ons relatiewe onderworpenheid aan die hoër owerhede, 11/1

Ons skat, ’n hedendaagse glorieryke bediening, 7/15

Rol van die hoër owerhede, 11/1

Streef godvrugtige toegewydheid as gedoopte Christene na, 3/1

Strewe jy na ’n opsienersamp? 9/1

Universele geskil word vir goed besleg, 7/1

Van seder tot redding, 2/15

Verkondig Jehovah se Koninkryk met vrymoedigheid! 6/15

Verlossing is naby vir mense van godvrugtige toegewydheid! 4/15

Verspreiding van die geur van die kennis van God, 7/15

Volg Jesus se voorbeeld van godvrugtige toegewydheid na, 3/1

Voorbereiding vir verlossing tot in ’n nuwe wêreld, 4/15

Vrees Jehovah, die Hoorder van die gebed, 5/15

Waardeer jy wat God gedoen het? 8/1

Waarom die Messias moes kom, 10/15

Wandel in die vrees van Jehovah, 6/1

Ware liefde is lonend, 11/15

Wees daders van die woord, nie net hoorders nie, 10/1

Wees dankbaar—Jehovah se Messiaanse Koninkryk regeer, 10/15

Werk lojaal saam met Jehovah, 8/15

TONELE UIT DIE BELOOFDE LAND

Dal van die Terpentynboom—Waar Dawid ’n reus verslaan het! 1/1

Jordaan wat jy dalk nie ken nie, 7/1

Nasaret—tuiste van die profeet, 3/1

Sal jy leer van die seisoene? 9/1

Samaria—hoofstad onder noordelike hoofstede, 11/1

Van Tabor na oorwinning! 5/1

VRAE VAN LESERS

Bloedfraksies aanvaarbaar? 6/1

Gesalfdes “groot verdrukking” oorleef? 8/15

Griekse fronema—“bedoeling” en “bedink”? 12/1

Griekse pisteuo—“glo” en “geloof beoefen”? 12/1

Jag en visvang, 5/15

Jehovah direk met Adam gepraat? 5/1

Koffie, tee vermy? 2/15

Sal die meeste verresenes die waarheid verwerp? 3/15

Slang “versigtig”? (Gen. 3:1), 10/15

Waarom begrafnisse hou, bywoon? 10/15

Wanneer het sewe basuinstote begin? (Openb. 8–11), 4/1

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel