Moet jy aan die Drie-eenheid glo?
Is Jesus Christus die almagtige God?
’n Persoon uit Hayward, Kalifornië, skryf: “Ek is verbaas, opgewonde en verheug oor bogenoemde brosjure. Dit is ’n meesterlike werk wat gegewens uit verskeie godsdienstige bronne byeenbring, asook aanhalings wat erken dat die leerstelling van die Drie-eenheid vals en misleidend is en nie deur God se Woord, die Bybel, gestaaf word nie.”
Baie het hierdie kundige, deeglik gedokumenteerde studie van hierdie grondleerstelling van die meeste kerke van die Christendom op prys gestel. Indien jy graag ’n eksemplaar van hierdie brosjure wil ontvang, vul dan asseblief die bygaande koepon in en pos dit.
Ek wil graag die brosjure met 32 bladsye Moet jy aan die Drie-eenheid glo? ontvang. (Skryf buite die RSA aan die plaaslike Wagtoringtak vir inligting. Sien bladsy 2.)