’n Boodskap vir vandag
Die Wagtoring en Ontwaak! bevat so ’n boodskap, soos ’n nuwe leser opgemerk het wat onlangs ’n intekening aangevra en geskryf het: “Ek het julle tydskrif met groot belangstelling gelees. Ek het ’n geleentheid gehad om die ooreenstemmende tekste in die verskillende artikels gedurende my vrye tyd te lees.
“Ek is altyd verstom oor die boodskap van julle tydskrif in die lig van hedendaagse nuus. Ek kan nie genoeg beklemtoon hoe noodsaaklik julle publikasies is om die Bybel beter te verstaan nie. Julle tydskrif was die rede waarom ek besluit het om my stowwerige Bybel uit te haal en die boek der boeke te ondersoek. Ek sien regtig uit na elke nommer.”
Jy kan ook Die Wagtoring en Ontwaak! by jou huis deur die pos ontvang. Stuur slegs R24 en jy sal albei hierdie tydskrifte (vier eksemplare per maand) ’n jaar lank ontvang.
Stuur asseblief ’n jaarintekening op Die Wagtoring en Ontwaak! Ek sluit R24 in. (Skryf buite die RSA aan plaaslike Wagtoringtakke vir inligting.)