Saakregister vir Die Wagtoring van 1989
Met die datum van die nommer waarin die artikel verskyn
ALLERLEI
Abraham—God se profeet en vriend, 7/1
Babilon die Grote aangekla, 4/15
Babilon die Grote—geval en geoordeel, 5/1
Babilon die Grote—haar teregstelling, 5/15
Babilon—die sentrum van valse aanbidding, 4/1
Bereid om na God te luister? 8/1
Cesarea en die vroeë Christene, 3/15
Einde van misdaad naby! 8/15
Geestelike paradys, 5/1
Geregtigheid vir almal—Sal dit ooit kom? 2/15
Gulde reël, 11/1
Heerskappy deur geestelikes—Is dit die oplossing? 9/1
Heerskappy deur God—die beste weg, 9/1
Hel, die oorsprong van, 10/1
Hel warm? 10/1
Hoer en “konings van die aarde”, 4/1
Hoer ontmasker, 4/1
Hoop vir die dode? 10/15
Hou aan soek soos na verborge skatte, 3/15
Jy kan kosbare skatte vind! 3/15
Katolieke dilemma, 4/15
‘Ons weet dat hulle sal opstaan in die opstanding’, 6/15
Ontvanklik vir nuwe idees? 1/15
Opstanding—Vir wie en wanneer? 10/15
Raaisel van die Vatikaanse Kodeks, 5/1
Sal God iets omtrent ongeregtigheid doen? 10/15
Sal ons hulle ooit weer sien? 6/15
“Sint Nikolaas-dag”, 12/15
Skoonheid, 2/1
Tien Gebooie, 11/15
Verborgenheid—Wie is Babilon die Grote? 4/1
“Vol godslasterlike name”, 9/1
Vrede deur ontwapening? 12/15
Vrees altyd nadelig? 6/1
Waar klop jy aan om advies? 8/1
Waarom moet ons God vrees en nie mense nie? 6/1
“Wat moet ek doen om gered te word?” 9/15
Weersinwekkende geslagsedes, 9/1
‘Weg met die godloses!’ (Polycarpus), 11/15
Werk wat jou gelukkig kan maak, 7/15
Wie is werklik God se bedienaars? 3/1
Wie kan God se vriend wees? 9/15
BYBEL
Bewyse van egtheid, 2/1
Hosea, 3/1
Joël, 3/15
Amos, 4/1
Obadja, 4/15
Jona, 4/15
Miga, 5/1
Nahum, 5/15
Habakuk, 5/15
Sefanja, 6/1
Haggai, 6/1
Sagaria, 6/15
Maleagi, 7/1
Mattheüs, 7/15
Markus, 10/15
Lukas, 11/15
CHRISTELIKE LEWE EN EIENSKAPPE
‘As Jehovah die huis nie bou nie . . .’, 10/1
Bruidsprys, 1/15
Die genot van musiek—Wat is die sleutel? 6/1
Is jou persoonlike opinie die belangrikste? 2/15
‘Maar ek het Jehovah nie lief nie!’ 7/15
“Nederigheid gaan heerlikheid vooraf”, 6/15
Sien jy net die uiterlike? 11/1
‘Stel die egtheid van julle liefde op die proef’, 12/1
Waarom moet ons God vrees? 1/1
INSIG IN DIE NUUS
1/15, 2/15, 3/15, 4/15, 5/15, 6/15, 7/15, 9/15, 10/15, 11/15, 12/15
JEHOVAH
Goedheid, 12/1
Groot kunstenaar, 1/15
JEHOVAH SE GETUIES
Gileadgraduerings, 6/1, 12/1
“Goddelike Geregtigheid”-Streekbyeenkomste, 1/15
“Godvrugtige Toegewydheid”-Streekbyeenkomste, 9/15, 11/1
Groot dinge gebeur in Luxemburg, 2/15
Guatemalane neem die goeie nuus aan, 8/15
Hoe om in die pionierbediening te slaag, 5/15
Hulle kan jou help om te preek (lektuur), 2/15
Insameling bring vreugde in Japan, 11/1
Insight on the Scriptures, 3/15
Koninkryk word verkondig in Maleisië, 3/15
Land van die pepervoël hoor “nuwe lied” (Liberië), 5/15
Moedige besluite in Suriname, 10/15
Nuwe tuiste vir Gilead, 6/1
Oestyd in Groenland, 11/15
Onluste kan die goeie nuus nie stuit nie (Venezuela), 11/15
“Oor die hele aarde het hulle stem uitgegaan”, 1/1
Oudste gebied op aarde (Israel), 7/15
Rapport vir diensjaar, 1/1
Venezolane leer om op Jehovah te vertrou, 6/15
Vervolging in Burundi, 8/15
JESUS SE LEWE EN BEDIENING
(Artikels verskyn in elke nommer.)
KONINKRYKSVERKONDIGERS BERIG
1/1, 2/1, 3/1, 4/1, 6/1, 7/1, 8/1, 9/1, 10/1
LEWENSVERHALE
As ons God se wil doen, sal Hy ons nooit verlaat nie (G. Schmidt), 2/1
Beste hulp om van die toekoms te leer, 12/1
Ek het die allerbeste berg geklim, 12/1
Ek het voltydse diens ’n loopbaan gemaak (M. Larson), 9/1
Ek kon altyd iets vir Jehovah doen (J. Queyroi), 10/1
Ek vind rasseharmonie in verdeelde Suid-Afrika (M. Mehl), 7/1
Jehovah het my as ’n vriend onderskraag (M. Hombach), 5/1
Jehovah was my toevlug en my bergvesting (M. West), 3/1
Ons vind vryheid op “Die eiland van eensame mans”, (D. Robinson), 6/1
Van weg na die dood tot weg na die lewe (R. Polotti), 8/1
Wonderlike loopbaan (E. Cooke), 4/1
STUDIE-ARTIKELS
Aanbid die Skepper, nie die skepping nie, 5/1
Abraham—’n Voorbeeld vir almal wat God se vriendskap nastreef, 7/1
Berugte hoer—haar val, 4/15
Berugte hoer—haar vernietiging, 4/15
Bring offers wat Jehovah behaag, 12/15
‘Die stryd behoort aan Jehovah’, 1/1
Die uur van God se oordeel het gekom, 4/1
Doen alles ter wille van die goeie nuus, 11/15
‘Gedra julle op ’n manier wat die goeie nuus waardig is’, 6/15
Geregtigheid binnekort vir alle nasies, 3/1
Geregtigheid kenmerk al God se weë, 3/1
Geregtigheid vir almal deur God se aangestelde regter, 2/15
Getuig van Jehovah en moenie vermoeid word nie, 12/15
God se voorneme is dat die mens lewe in ’n paradys geniet, 8/1
“Hand van Jehovah was met hulle”, 1/1
Handhaaf jou geloof en geestelike gesondheid, 10/1
Herstelde paradys verheerlik God, 8/15
Hoe die terugweg na die paradys gebaan is, 8/15
Hoe doop ons kan red, 1/15
Hoe skadelike skinderpraatjies gesmoor kan word, 10/15
Hoor wat die gees aan die gemeentes sê, 4/1
Huwelik wat miljoene wat nou leef tot voordeel strek, 7/1
Insig wat Jehovah gegee het, 3/15
Jehovah is my helper, 12/15
Kweek Christelike maniere aan in ’n ongemanierde wêreld, 6/15
Lei ’n gebalanseerde, eenvoudige lewe, 7/15
Moet julle nie in dieselfde juk met ongelowiges verenig nie, 11/1
Organisatoriese voorbereiding vir die komende Duisend Jaar, 9/1
Ouere manne—Behandel God se kudde met teerheid! 9/15
Ouere manne—Bewaar julle pand, 9/15
Resolusie, 4/15
Sal jy baat vind by God se verbonde? 2/1
Sedelike reinheid is die sieraad van jongmense, 11/1
Soek jy verborge skatte? 12/1
Toon liefde en respek as man, 5/15
Toon liefde en respek as vrou, 5/15
Toon persoonlike belangstelling in ander, 11/15
Valse godsdiens se skaamtelose hoerery, 4/15
Verbonde waarby God se ewige voorneme betrokke is, 2/1
Verenig onder ’n vaandel van liefde, 1/1
Veroordeel jy die wêreld deur jou geloof? 10/1
Vervolmaak heiligheid in die vrees van God, 6/1
‘Vind verkwikking vir julle siel’, 7/15
Volgehoue organisasie vir oorlewing tot in die Millennium, 9/1
Vooruitsig op paradys ondanks mens se ongehoorsaamheid geldig, 8/1
Waak teen skadelike skinderpraatjies! 10/15
Waarom ons juiste kennis nodig het, 12/1
Wat die liefde tot God beteken, 5/1
Wat verhinder jou om gedoop te word? 1/15
Wees gehoorsaam aan die wat die leiding neem, 9/15
Wees rein van verstand en liggaam, 6/1
Wend jou tot Jehovah vir insig, 3/15
Wie kan ons vertrou vir ware geregtigheid? 2/15
Wonderlike vooruitsig vir die mens in ’n paradys van genot, 8/1
TONELE UIT DIE BELOOFDE LAND
Basan—’n vrugbare bron, 5/1
Jerusalem—sentrum van Bybelse gebeure, 3/1
Joppe—vername eertydse hawe, 9/1
Nasies versamel by Megiddo, 1/1
“Wee jou, Gorasin”—Waarom? 7/1
Wildernis van Juda, 11/1
VRAE VAN LESERS
Baie mense by bruilof in Kana? 2/15
Bybelstudent as waarnemer in bediening? 12/1
Geboortebeperkingspille, 6/15
Het die vroeë Christene die einde destyds verwag? 10/1
Jesus met spyker deur elke hand aan die paal genael? 2/15
Jesus—Middelaar vir wie? 8/15
Kul, mislei Jehovah mense? (Jer. 4:10; 20:7), 5/1
Loterykaartjies, 7/15
Minimum ouderdom vir bedieningsknegte? 7/1
‘Nie een ster word gemis nie’? (Jes. 40:26), 9/15
‘Nooit sterwe nie’? (Joh. 11:26), 1/15
Oortapping van eie bloed aanvaarbaar? 3/1
Ouere manne se kinders (Tit. 1:6), 2/15
Paulus bevooroordeeld? (Tit. 1:12, 13), 5/15
Praat met gewese ongedoopte verkondiger? 2/15
Protestantisme meer onrein as Katolisisme? 4/1
“Teerhartige vroue” (Klaagl. 4:10), 8/1
Waarom ’n maagd wat verlei is nooit geskei kon word nie, 11/15
Wanneer is die Wetsverbond beëindig, vervang? 2/1