Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 7/1 bl. 32
  • Hulp om vriende te kies

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hulp om vriende te kies
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 7/1 bl. 32

Hulp om vriende te kies

Sal jy ’n bietjie hulp verwelkom? Jongmense kom voor talle gewigtige besluite te staan terwyl hulle in hierdie swaar tye grootword. ’n Jong meisie van Brittanje skryf oor die hulp wat Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut, verskaf het:

“Ek is seker dat dit die beste boek is wat ooit vir kinders geskryf is. Ek is 13 jaar oud, en dit het my met baie dinge gehelp, Boos ‘Waarom op skool studeer?’, ‘Voltooi jy wat jy aanpak?’ en watter soort vriende wil jy graag hê?’ Ek het gesukkel om vriende te kies, en hierdie hoofstuk het my regtig gehelp. Dankie vir hierdie waarlik wonderlike boek.”

Hierdie boek, wat die bogemelde vrae en talle ander bespreek, kan ook joune wees as jy die bygaande koepon invul en pos. Slegs R2.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut posvry aan my. Ek sluit R2 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel