Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 6/15 bl. 32
  • “Nuttig as rigsnoere vir die daaglikse lewe”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Nuttig as rigsnoere vir die daaglikse lewe”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 6/15 bl. 32

“Nuttig as rigsnoere vir die daaglikse lewe”

DIT is wat ’n vrou van Toronto, Kanada, die publikasies van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap genoem het. “Ek geniet dit om hulle te lees en vind die materiaal baie leersaam, sielverkwikkend, en bowenal, baie nuttig as rigsnoere vir die daaglikse lewe.”

Sy het bygevoeg: “Ek is ’n universiteitsgegradueerde, en ek moet tot my skande erken dat ek baie meer uit julle publikasies geleer het as wat ek deur al my jare van studie geleer het. Ek het veral julle boek Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou geniet. Geen ander publikasies het so ’n positiewe uitwerking op my lewe gehad soos julle s’n nie—hulle het my geweldig gehelp; en hiervoor bedank ek julle opreg.”

Die bogemelde boek, Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou, gee spesifieke wenke wat help om probleme op te los en die huwelik die genot te maak wat die Skepper beoog het dit moet wees. Vul die bygaande koepon in en pos dit saam met ’n bydrae van R2 vir jou eksemplaar.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou posvry aan my. Ek sluit R2 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel