Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w88 1/1 bl. 32
  • Dit wys na ’n mooi toekoms

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit wys na ’n mooi toekoms
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1988
w88 1/1 bl. 32

Dit wys na ’n mooi toekoms

Ons hoor so dikwels voorspellings van onheil terwyl die wêreld voor een krisis na die ander te staan kom. Hoe anders tog is die boodskap in die nuwe boek Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors”! “Toe ek dit oopmaak, het daar ’n uitdrukking van pure verrukking in my oë gekom”, skryf een leseres. “Die illustrasies is so wonderlik gedagteprikkelend, en hoe lieflik beeld die laaste illustrasie die ganse heelal in ’n vreedsame toestand uit.”

Sy vervolg: “My hart is so vol blydskap oor hierdie boek. Ek kan eenvoudig nie anders as om dele daarvan opgewonde vir my man te lees nie, en nou kan ek nie die klein boekie—met die groot boodskap—neersit nie, maar ek hou aan om gedurende die dag soveel moontlik daaruit te drink. Dit is verkwikkender as die koelste bergstroom.”

Ontvang jou eksemplaar vir slegs R2.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Wêreldwye veiligheid onder die “Vredevors” posvry aan my. Ek sluit R2 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel