Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 11/15 bl. 32
  • “Dit het my baie gehelp”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Dit het my baie gehelp”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 11/15 bl. 32

“Dit het my baie gehelp”

Weens ’n epidemie van selfmoorde, swangerskappe, alkoholisme, dwelmmisbruik en ander probleme onder tieners het jongmense vandag werklik hulp nodig. Maar waar kan hulle dit ontvang? ’n Jeugdige in Buffalo, New York, het aan die Wagtoringgenootskap geskryf:

“Ek het julle boek . . . Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut gelees. Ek moet sê dat julle ’n goeie boek geskryf het. Dit het my baie gehelp, en ek weet dat dit dieselfde vir iemand anders kan doen. . . . Ek het my boek vir ’n vriend gegee, en hy het ’n bietjie vordering gemaak. Duisend dankies, Meneer, dat julle so ’n goeie, goeie boek geskryf het.”

Jy kan ook hierdie waardevolle handleiding vir jongmense ontvang deur eenvoudig die koepon in te vul en saam met jou bydrae te pos.

Stuur asseblief die hardebandboek met 192 bladsye Jou jeug—Hoe om dit ten beste te benut posvry aan my. Ek sluit R2 in.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel