Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w86 5/1 bl. 30
  • ’n Aanwyser van die sedelike agteruitgang

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Aanwyser van die sedelike agteruitgang
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
w86 5/1 bl. 30

’n Aanwyser van die sedelike agteruitgang

SOSIOLOË skryf vandag se immer toenemende agteruitgang van sedes aan ’n verskeidenheid oorsake toe. Cunningham Geikie, ’n 19de-eeuse Bybelgeleerde, het egter heel akkuraat gewys waar die blaam gewerp moet word. Hy het skerpsinnig opgemerk dat “dit altyd so is dat die karakter van ’n nasie se godsdiens ’n aanwyser van sy nasionale gesondheid en krag is”. Dit is interessant dat die heilige Bybel valse godsdiens uitbeeld as ’n hoer met ’n naam op haar voorhoof, wat haar identifiseer​—“Babilon die Grote”. In haar hand is ’n goue beker vol gruwels en van die onreinheid van haar hoerery. Dit is klaarblyklik die gehalte van hierdie Babiloniese valse godsdiens wat die ware aanwyser van vandag se verderflike onsedelikheid en ontsettende goddeloosheid is.​—Openbaring 17:1, 2, 4, 5, 15, vgl. NW.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel