Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 7/1 bl. 32
  • ’n “Merkwaardige nuwe publikasie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n “Merkwaardige nuwe publikasie”
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 7/1 bl. 32

’n “Merkwaardige nuwe publikasie”

Dit is wat lesers van die nuwe boek “Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe” sê. ’n Vrou in Pennsilvanië het geskryf:

“Ek is heeltemal verstom oor hierdie merkwaardige nuwe publikasie . . . die prente is net reg en volmaak geteken om by die absolute redelikheid van die argumente te pas. En omdat ek van nature ’n ‘perfeksionis’ is, word ek nie maklik beïndruk nie.”

Ons meen dat jy ook verheug sal wees oor hierdie merkwaardige nuwe boek. Die 256 bladsye, wat net soos groot soos hierdie tydskrif se bladsye is, bevat meer as 150 prente, waarvan die meeste in kleur is. Jy sal leer hoe jy onder diegene kan wees wat vir ewig in die Paradys op aarde gaan lewe. Bestel dit nou. Slegs R3.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel