Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 6/1 bl. 32
  • ’n Aangrypende nuwe boek

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ’n Aangrypende nuwe boek
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 6/1 bl. 32

’n Aangrypende nuwe boek

Dit is die indruk wat ’n mens dadelik kry wanneer jy Jy kan vir ewig in die Paradys op aarde lewe ondersoek. Die pragtige rooi omslag en nagenoeg 150 illustrasies maak dit dadelik aantreklik. Maar wanneer mense die teks self begin lees, is hulle verheug oor die Bybelwaarhede wat so duidelik uiteengesit word. ’n Leser het geskryf:

“Ek het nog nooit ’n aangrypender publikasie as hierdie nuwe boek gesien of gelees nie, want dit sal vir regskape persone van soveel waarde wees. Ek verwys na die feit dat dit Bybelwaarhede uiteensit, opvattings wat algemeen gehuldig word, voorsien en dit dan knap te bowe kom met onweerstaanbare oortuiging. Ek kom op feitlik elke bladsy nuwe maniere teë om Bybelwaarhede aan te bied.”

Ons is seker dat jy ook opgewonde sal wees oor die mooi voorkoms en die duidelike en maklike wyse waarop hierdie boek moeilike Bybelonderwerpe aanbied wanneer jy dit oopslaan. Jy kan ’n persoonlike eksemplaar ontvang bloot deur die koepon hieronder in te vul en saam met jou geldsending te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel