Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 1/15 bl. 32
  • Waardevoller as Kerkbywoning

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waardevoller as Kerkbywoning
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 1/15 bl. 32

Waardevoller as Kerkbywoning

Wat is dit? Volgens ‘n man wat in Italië woon, is dit die inhoud van “Die Wagtoring”. Hy het geskryf:

“Ek het ’n intekening op julle tydskrif ‘die Wagtoring’ as ’n geskenk van een van julle mense ontvang, en ek lees die eksemplare sodra hulle kom.

“Ek moet julle werklik bedank vir die wonderlike artikels in hierdie tydskrif. Hoewel dit gewigtige materiaal is, word die informasie goed verduidelik. Die skrywers bly bowenal onteenseglik by die Bybelteks.

“Hoewel ek eens net ’n gebed tot my Skepper gedoen het wanneer ek soggens wakker geword het, lees ek nou een van die artikels in julle tydskrif en peins ek oor die inhoud.

“Ek is ’n kleinboer wat alleen woon, maar vandag ek Jehovah se Getuies leer ken het, het ek nou so baie vriende. Wanneer hulle van Asti af kom om my te besoek, is dit net soos ‘n besoek van die apostels. Ek moet erken dat ek gedurende die afgelope paar maande meer omtrent die Bybel geleer het as in vyftig jaar van kerkbywoning.”

As jy graag die leerstellings van die Bybel beter wil leer ken, is ons seker dat jy ook “Die Wagtoring” sal waardeer. Vir slegs R4,00 sal vier-en-twintig eksemplare gedurende die volgende jaar na jou huis gestuur word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel