Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w83 4/15 bl. 32
  • Dit het haar lewe gered

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Dit het haar lewe gered
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1983
w83 4/15 bl. 32

Dit het haar lewe gered

’n Agttienjarige, wat in allerhande moeilikheid beland het, het geskryf: “Ek het alle hoop verloor. Ek het so hulpeloos gevoel. Ek het baie keer daaraan gedink om selfmoord te pleeg. Maar weet jy wat het my verhinder om dit te doen? Die publikasie Geluk—Hoe om dit te vind. Baie dankie vir hierdie boek. My oë skiet vol trane elke keer wanneer ek dink aan hoe hierdie boek my gelukkig gemaak het.”

Hierdie boek met 192 bladsye kan jou ook help. Dit bevat die allerbeste raad oor hoe om probleme in verband met geld, seks, die gesin, siekte en die dood op te los.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel