Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w82 5/1 bl. 32
  • ‘Dit het my lewe verryk’

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • ‘Dit het my lewe verryk’
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1982
w82 5/1 bl. 32

‘Dit het my lewe verryk’

Wat het? Dit is iets wat gemeld word in ’n brief aan die hoofkwartier van Jehovah se Getuies in Toronto, Kanada. Die brief lui ten dele:

“Ek is 18 jaar oud en het nooit werklik aan God geglo nie. Ek wil graag sê dat ek nou aan God glo nadat ek ’n paar maande gelede ’n Getuie by die skool ontmoet het. Ons studeer saam uit ’n boek met die titel ‘Die waarheid wat lei tot die ewige lewe’ . . . Die kennis wat ek verkry het, het my lewe baie verryk.”

Jy kan ’n eksemplaar van hierdie puik, geloofversterkende boek bekom deur net die koepon hieronder in te vul en te pos.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel