Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w81 11/15 bl. 32
  • Soek jy ’n huweliksmaat?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Soek jy ’n huweliksmaat?
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1981
w81 11/15 bl. 32

SOEK JY ’N HUWELIKSMAAT?

Watter eienskappe in ’n huweliksmaat sal die meeste tot ’n gelukkige huwelik bydra? ’n Jong vrou, wat hieroor gewonder het, het ’n brief geskryf waarin sy haar waardering uitgespreek het:

“Ek het werklik niemand gehad na wie ek kon gaan vir inligting oor hoe om ’n huweliksmaat te kies of watter vrae ’n mens jouself moet afvra wanneer jy dit oorweeg om te trou nie. Ek het voortdurend tot Jehovah gebid om hulp om die regte huweliksmaat te kies . . . Ek kon dit skaars glo toe die boek “Hoe om ’n gelukkige gesinslewe op te bou” vrygestel is. Dit was inderdaad ’n antwoord op my gebede. En ek weet dat dit my sal help om ’n goeie eggenote te word, een waarop my man trots kan wees. Ek bedank julle vir die nuwe boek. Ek stel dit hoog op prys.”

As jy hulp verlang om jou huwelik gelukkiger te maak, kan jy by hierdie boek baat vind. Bestel ’n eksemplaar deur die koepon in te vul.

    Afrikaanse publikasies (1975-2026)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel